(Ek kook net 1 kg op n slag) Sny een groot maketaan in skywe van 5 cm en verwyder die groen skil en die binneste sagte gedeelte met die pitte. Prik dan die heel waatlemoenskywe met ’n vurk en sny dit daarna in stukke of gebruik n prikker.
Plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir een dag. Roer gereeld terwyl die stukke daarin week. Spoel die stukke deeglik af. Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
Plaas die stukke een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die stukke pap. Kook die stukke vir 10 minute. Continue reading
Category Archives: Konfyt / Jam
TAMATIEKONFYT VIR DIABETE


TAMATIEKONFYT VIR DIABETE
500 g ryp tamaties, ontvel en gekap
15 ml suurlemoensap
10 ml gelatienpoeier
75 ml koue water
10 ml vloeibare versoeter Continue reading
HEEL AARBEIKONFYT


HEEL AARBEIKONFYT
1 kg aarbeie
1 kg suiker
bietjie suurlemoenzest en sap van suurlemoen Continue reading
RED ONION AND PINK PEPPERCORN MARMALADE


RED ONION AND PINK PEPPERCORN MARMALADE
Hiers my resep.
1 kg red onions (halved and then thinly sliced).
200 g marmalade (I had a bottle of Rose’s Sweet Orange & Rooibos which nobody liked so used it).
300 ml red wine (I used a good dry red, if it’s not good enough to drink it’s not good enough for the food) *a Merlot with soft tannins are perfect.
100 ml red wine vinegar (I had brown grape vinegar in the house and used that)
15 ml wholegrain mustard (I used mustard seeds which are also perfect as they give the flavour and the crunch)
30 ml brown sugar
125 ml dried cranberries (or golden sultanas/raisins)
10 ml pink peppercorns (or more to taste, they are quite mild in flavour, not at all like black or white peppercorns)
Pinch of dried chilli flakes if you want a bit more bite (optional)
25 ml olive oil Continue reading
WENKE VIR DIE MAAK VAN JELLIE

WENKE VIR DIE MAAK VAN JELLIE (KONFYT)
Vrugte soos kersies, perskes, aarbeie en frambose bevat min pektien, daarom word vrugte wat baie pektien bevat, soos appels, sitrus of aalbessies, in resepte bygevoeg.
Om goeie jellie te maak, is ‘n tydsame proses wat nie aangejaag kan word nie. Moet byvoorbeeld nie aan die versoeking toegee om die jelliedoek te druk, skud of roer sodat die vloeistof vinniger kan deurloop nie; dit gaan ‘n dowwe eindproduk lewer. Continue reading
NARTJIE JELLIE

NARTJIE JELLIE
Lewer 1.25 kg
1.5 kg nartjies grof gekap, met skil
125 suurlemoensap
2 l water
500 g suiker vir elke 500 ml gedreineerde sap
Verhit die nartjies, suurlemoensap en water in ‘n swaarboom kastrol en kook dit ‘n uur lank, of tot die skil baie sag is. Continue reading
PETRO SE SUURLEMOEN MARMELADE (LEMOEN)
PETRO SE SUURLEMOEN MARMELADE
– my verwerking van die resep uit BOTTEL EN GEBRUIK
Per gewig – 1 deel sitrus tot 1 deel suiker (bv 1 kg suurlemoene + 1 kg suiker). Ek toets die smaak ek gebruik meestal 2/3 tot 3/4 maksimum suiker. Moenie minder as die helfte suiker gebruik nie.
Genoeg water om die skille net net te bedek om in sag te kook)
Druk sap uit, hou pitte eenkant. Gooi omtrent 2 kop water om dit in te laat week, verkieslik oornag. Jou pektien word uit die pitte verkry.
Bind die pitte in ‘n moeselien doekie toe. Continue reading
GOEIE RAAD VIR DIE KOOK VAN MARMELADE
GOEIE RAAD VIR DIE KOOK VAN MARMELADE
Ek het juis nou onlangs ‘n groot klomp growwe skil suurlemoene in marmelade omskep, so hier is wat ek doen:
Sny vrug middeldeur, druk sap uit, behou al die pitte – dis hoofsaaklik waar die pektien vandaan kom – week dit in koue water. Die water gooi dan ook in die pot gooi wanneer die konfyt self gekook word, terwyl die pitte in ‘n moeselien doekie vasgebind en ook in die jam geggooi word. Continue reading
PIESANGKONFYT
PIESANGKONFYT
1 kg piesangs (ryp maar geen swart kolle)
1 kg suiker
1 koppie suurlemoensap
Termometer vir konfyt en suiker
Sny piesangs in skywe. Verhit stadig op stoof met suiker en suurlemoensap. Sodra alles gesmelt het, kook vinnig en roer kort kort. Dit kook taamlik fyn maar dis reg so.
Sodra dit 220º bereik, skakel stoof af en bottel dadelik in gesteriliseerde bottels.
Hierdie resep het ek self uitgedink en dis seker die maklikste deliciousness wat ek ooit probeer het.
Heerlik by Kerrie of op skons
BRON/FOTO: Susan Snyman La Grange
LEKKER BRANDRISSIE KONFYT
LEKKER BRANDRISSIE KONFYT
Dis heerlik op roosterbrood, vleis en selfs as blatjang oor jou kos. Kan selfs op vark en hoender smeer wanner jy braai.
Hoe om te maak:
Een groot blik appelkooskonfyt
en so 20 klein groen brandrissies fyn gekap of na smaak.
Gooi konfyt en rissies in pot en verhit oor baie stadige hitte tot al die konfyt smelt. Continue reading






