

HEEL GROENTAMATIE KONFYT
(Ek kook 2 kg per kooksel)
groen tamaties geprik
gemmer
suiker
sout
water
suurlemoensap
gebluste kalk Continue reading


HEEL GROENTAMATIE KONFYT
(Ek kook 2 kg per kooksel)
groen tamaties geprik
gemmer
suiker
sout
water
suurlemoensap
gebluste kalk Continue reading→


KOOK EN GENIET RYP VYEKONFYT
1.1 Kies vye net ryp maar nog styf is en skil hulle dun af. Laat hulle ‘n tydjie lank in die son staan om die nerf hard te maak, en weeg die vrugte.
1.2 Prik die vye goed met ‘n stopnaald.
1.3 Gebruik 500 g suiker vir elke 500 g vrugte en 100-125 ml water vir elke 250 ml suiker. Die maak van stroop (Punt 2) en kook die vye in die kokende stroop. Voeg 37 – 50 ml suurlemoensap by vir elke 3kg vrugte. Kook dit vinnig tot die vrugte helder en deurskynend is. Voeg naeltjies of ‘n paar stukkies gekneusde gemmer by vir geur, indien verkies, en verwyder dit weer voordat die vrugte gebottel word.
1.4 Bottel en verseël terwyl dit warm is (Punt 3) Continue reading→




LEKKERSTE PRUIMKONFYT OOIT
Dié resep maak ongeveer 750 ml konfyt.
2 kg pruime, ontpit en in kwarte gesny (behou skil)
500 ml (2 koppies) water
2 kg suiker
knypie vars gemmer
knypie fyn kaneel
Knypie suurlemoen zest
10 ml (2 teelepels) suurlemoensap Continue reading→


SHIRLEY SE CHILLI TAMATIEKONFYT
1 kg tamaties
1 kg suiker
4 eetlepels suurlemoen sap
knippie sout
3 – 5 rissies haal pitte uit as jy die nie warm soek nie
Gooi kookwater oor tamaties laat dit paar minute staan trek velletjies af,sny tamaties in blokkies,op n lae hitte plaat sit tamaties rissies suiker in pot laat die suiker smelt,roer nou en dan dat suiker nie aandbrand nie. Continue reading→


PETRO SE FYN PERSKEKONFYT
1 Kg perske vleis – fyngemaal of stukke
650 g suiker (of meer na smaak – ek hou nie van baie soet konfyt nie)
Gooi suurlemoensap by om smaak te balanseer en ook pektien aan te vul indien die perskes baie ryp is.
Roer tot die suiker opgelos is.
Kook tot die mengsel die regte stadium bereik het.
Bottel in warm gesteriliseerde bottels.
Bron en foto: Petro Borchard


PETRO SE APPELKOOSKONFYT
1 Kg appelkose – ontpit
650 g suiker (of meer na smaak – ek hou nie van baie soet konfyt nie)
Gooi suurlemoensap by om smaak te balanseer en ook pektien aan te vul indien die appelkose baie ryp is.
Roer tot die suiker opgelos is.
Kook tot die mengsel die regte stadium bereik het.
Bottel in warm gesteriliseerde bottels.
Bron en foto: Petro Borchard
UIENJAM-UIE KONFYT
‘UIENJAM”
1 kg uien, gepeld, in dunne halve ringen
olijfolie
1 kg suiker
75 g mosterdzaad
300 ml zoete chilisaus
400 ml rode wijnazijn
bak de uien in een klein beetje olijf olie in 20-30 minuten glazig Continue reading→
APPLE JELLY SPREAD OR ANY OTHER FRUIT JUICE JELLY
Good day to you all. Today I made apple jelly spread. It came out so lovely that I thought I would share this easy recipe with everyone. Normally I will give you the source, but I watched so many videos on youtube about making jelly and to be honest almost everyone I watched were using the exact same method, so how do you credit only one person? I hope you guys enjoy and will use this very easy way of making a lovely spread for your scones/sandwiches.
Here is the recipe: Apple jelly / any other juice jelly (This recipe makes 10 cups = 10 ½ pint jars) Continue reading→
PETRE SE APPELKOOSKONFYT
3kg appelkose geskil …
2.5 kg suiker …
Botter/margarien om die pot se rand te smeer …
Knippie sout …
3 of 4 appelkoospitte (opsioneel) ….
Suurlemoensap … Continue reading→


PETRE SE GROENVYE KONFYT
(Ek kook net 1kg op n slag)
Sny klein kruisies aan die onderkant van die vye, en plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir 24 uur.
Roer gereeld terwyl die vye daarin week.
Spoel die vye deeglik af.
Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
Plaas die vye een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die vye pap.
Kook die vye vir 10 minute. Continue reading→
You cannot copy content of this page
