LARGE AMOUNT CURRIED GREEN BEANS
2kg fresh green beans
1kg onions
3 cups white vinegar 750ml
3 cups white sugar 750ml
3 tbsp curry power 45ml
2 tbsp tumeric 30ml
1 tbsp salt 15ml
1\2 cup cornflour/mazena 125ml Continue reading
LARGE AMOUNT CURRIED GREEN BEANS
2kg fresh green beans
1kg onions
3 cups white vinegar 750ml
3 cups white sugar 750ml
3 tbsp curry power 45ml
2 tbsp tumeric 30ml
1 tbsp salt 15ml
1\2 cup cornflour/mazena 125ml Continue reading→
WORTELS EN UIE IN MOSTERDSOUS
1 kg wortels, geskil en gesny in ringe of blokkies
500 g klein uitjies, skoongemaam en net so heel
Kook wortels tot sag en dreineer water.
Kook dan heel uietjies tot sag en dreineer.
Mosterdsous:
62.5 ml droë mosterd
62.5 ml Maizena
3 koppies asyn
4 ¼ koppies suiker
2.5 ml borrie Continue reading→
PETRE SE KERRIE-BEETSLAAI
3 koppies suiker …
2 koppies bruinasyn …
6 koppies gaar beet, geskil en in blokkies gesny of fyn gerasper (ek rasper die beet rou, en voeg dan die rou gerasperde beet by die kerriemengsel … Dit gee die beet n n bietjie van n crunch) …
2 groot uie fyn gekap …
1 eetlepel kerriepoeier …(Hier gebruik ek weereens die Helderberg kerriemengsel) …
1 teelepel fyn gemmer …
1 teelepel mosterdpoeier …
1/4 teelepel rooipeper …
1 teelepel sout …
3 eetlepels mielieblom, aangemaak met n bietjie water … Continue reading→


PETRE SE KERRIE KOMKOMMERSLAAI
8 komkommers in wiele gesny (ek het die wiele in kwarte gesny vir ‘n fyner slaai)
2 groot uie dun in halwe ringe gesny
2 knoffelhuisies fyngekap
4 koppies asyn (Ek gebruik bruinasyn)
1 koppie water
1,25 kg suiker
1 eetlepel sout
1 teelepel rooipeper
2 eetlepels fyn gemmer
2 teelepels mosterdpoeier Continue reading→
Ek het n gewone 3:2:1 stroop gemaak:
3 suiker,
2 asyn en
1 water
Net nou natuurlik heelwat minder, want ek het net 1 1/2 koppies kappertjiesaad gehad …
Origanum by bygegooi Continue reading→


APPELJELLIE-MINTJELLIE EN RISSIEJELLIE
Appeljellie, Mint Jellie en Rissiejellie (hier het ek gekapte rissies by die sap gevoeg nadat dit deurgesyg was).
Appeljellie, Mintjellie, Rissiejellie, Roosmarynjellie:
2.5 kg suurappels soos Granny Smith
1.2 liter water
1.2 liter druiweasyn
750 g tot 900 g suiker vir elke liter vloeistof deurgesyg (hang af hoe soet jy dit wil he) Continue reading→


BOTTLED TIKKA MASALA SAUCE
Finally I have finished with my bottled Tikka Masala sauce. I have pretty much followed the same procedures I do when I make my canned pasta sauce which have thus far not failed me once.
Bottled / Canned Tikka Masala sauce my way
This is the way we like it, this is just a guide and you can adjust the flavours as you please. Your first taste will be oh no sweet, then all of a sudden it will kick you in the back of your throat. It is still extremely mild for the sake of my children, so the heat can be increased to your taste. The main thing is for you to make sure with the canning of tomatoes that you always use the lemon juice.
4 kg fresh tomatoes skinned and cored and chopped up into small pieces.
½ cup plus 3Tbsp and 2 tsp Onion powder
5 tsp garlic powder
2 ½ tsp ground ginger
½ cup plus 3 Tbsp tomato paste Continue reading→
TAMATIE EN UIE SMOOR OM TE BOTTEL
3 ½kg tamaties
1 kg uie (gekap)
2 eetlepels sout
6 koppies suiker (of na smaak)
3 koppies bruin asyn
2 eetlepels kerriepoeier
1 eetlepel mosterdpoeier
½ teelepel neutmuskaat
6 eetlepels maizena om te verdik. Continue reading→
JACQUES EN MARIANNE SE STUDENTE SPAGHETTI
Ek wil n lekker reseppie met julle deel. Ek het die resep verander en aangepas, bestandele bygevoeg, weggelaat en verander. So hier is hy.
Braai 2 opgekapte uie in bieitjie olyfolie, voeg by:
1 groot blik “chopped” tamaties
2 eetlepels appelkooskonfyt
2 eetlepels soetrissiesous
2 eetlepels bruinsuiker
1 teelepel sout
5 ml matige masalakerrie Continue reading→
PIEKELSLAAI
Slaai:
uie
radyse
groen soetrissie
komkommer
Piekelsous:
1 koppie asyn
1 koppie suiker
1 teelepel sout
paar swart peperkorrels
1 teelepel piekelspeserye
Sny die slaai bestanddele in skyfies en pak dit stewig in ‘n voorbereide, gesteriliseerde fles.
Bring die sous bestanddele stadig in ‘n potjie op die stoof tot kookpunt en roer tot die suiker gesmelt is.
Giet die sous bo-oor die groente in die fles, maak seker al die lugborrels is uit en seël die fles. Bêre in die yskas tot benodig.
Resep en foto: Jacques Marianne Van Niekerk
You cannot copy content of this page
