3 groot uie;
2 rooi; 2 geel en 2 groen peppers;
8 rissies met pitte opgekerf.
6 knoffelhuisies;
1 gerasperde wortel;
blikkie tamatie pasta;
halwe koppie water;
1 k asyn;
1 k kookolie;
1k suiker en
knippie origanum. Continue reading
3 groot uie;
2 rooi; 2 geel en 2 groen peppers;
8 rissies met pitte opgekerf.
6 knoffelhuisies;
1 gerasperde wortel;
blikkie tamatie pasta;
halwe koppie water;
1 k asyn;
1 k kookolie;
1k suiker en
knippie origanum. Continue reading→



ANNELISE SE KERRIEKOOL
Dit is heerlik saam met braaivleis of n koue ete.
1 groot koolkop (fyn opgesny)
4 uie (geskil en opgesny)
Sous:
2 eetlepels kerriepoeier
4 eetlepels maizena
1 eetlepels sout
4 koppies suiker
3 koppies witasyn Continue reading→


MAKLIKE UIE BLATJANG
Braai 1 kg uie ringe en 2 stukkies knoffel in 50 ml olyf olie.
As dit droog is, voeg die volgende by:
300 ml witasyn
125 g wit suiker
50 ml tamatiesous
5 ml sout
3 lourier blare
rooipeper na smaak
Bring tot kookpunt, roer heeltyd, draai plaat stadiger en kook tot dik.
Bottel warm en seël dadelik.
Ons het dadelik geëet, maar dink met tyd sal dit net lekkerder word.
Foto en resep: Dorea Fischer
TAMATIEBLATJANG MET RISSIES
Resep en foto: Marietjie Nel
FOOD LOVERS RECIPES
1.2 kg tamaties
3 rooi uie
3 brandrissies
600 g geel suiker (gebruik die treacle sugar met syrup)
380 ml rooiwyn asyn
½ koppie Mrs Balls chutney
1 koppie tamatiesous
Worcestersous
Maizena
Sny ‘n kruis net in die vel van die tamatie aan die onderkant en laat lê tamaties en kookwater vir ‘n rukkie. Trek velle van tamaties af.
Kerf alles fyn – tamaties en uie en brandrissie.
Voeg asyn en suiker by.
Kook alles in ‘n groot pot.
Wanneer kookpunt bereik word, draai hitte af en laat prut tot alles lekker fyn en gaar is.
Die tamaties is geneig om water te trek so ek het dit dik gemaak met maizena gemeng met worcestersous.
Prut stadig verder tot dikker.
Bottel in gesteriliseerde bottels en proppe.


CHILLI CHUTNEY
1 kg chopped onions
1 kg chopped chillies of choice
2 packets of dates
700 ml white vinegar
1 big tin apricot jam
Chop dates and mix everything in a bowl.
Place in fridge and stir twice a day.
Bottle after 5 days.
Keep in fridge at least one more week and enjoy.
The longer it stands the better it gets
Jeni Everson
CURRIED CARROTS
In not too much water. Boil the following until al dente.
2 tabelspoons salt
2 and a half kg carrots
1 kg onions
Add the following to the carrots:
2 cups sugar
2 cups vinegar Continue reading→
ROOI UIE MARMELADE MET PORT
2 kg rooi uie
4 knoffel huisies
140 g botter
4 eetlepels olyfolie
140 g “golden” bruinsuiker
1 eetlepels vars tiemie blare
Knippie risssievlokkies
750 ml rooi wyn
350 ml bruinasyn
200 ml port (deesdae cape ruby) Continue reading→
SLAP HAKSKEENTJIES
1 kg klein uitjies
Sit in wasbak en gooi kokende water oor. Laat staan n rukkie. Dit skil maklik. Sny wortel kant en maak slegs ‘n kruisie sny aan anderkant. Kook stadig in sout water vir so 20 minute. Dreineer water af en sit in ‘n mooi bak.
Meng die volgende saam:
10 ml mosterdpoeier
10 ml maizena
2,5 ml borrie
70 ml water en maak ‘n baie gladde “paste” Continue reading→
REFRIDERATOR PICKLES
1 cup white vinegar
1 cup sugar
1 cup water
1 – 2 teaspoons celery seed (i used celery salt)
1 teaspoon salt
3 cups sliced cucumber
3 small onions, thinly sliced
Place sliced cucumber and onions in a large container or bowl. In a separate bowl, stir vinegar, sugar, water and salt together until dissolved. Add celery seed.
Pour mixture over cucumber and onions and refrigerate.
Keeps for 2 – 3 months.
I just made this so I’ve got no idea what it’s like.
Photo and recipe: Melissa Ann Vermeulen


CORRIE SE KERRIEBOONTJIES
Kerrie bone beproef en heerlik.
1 kg gekerfde groenbone
2 groot uie
Kook vir 15-30 min in water.
Look net vinnig, kook vir so 15 min stadige hitte so bietjie langer die bone moenie pap sag wees nie kan nog effens aan die harderige kant wees want die asyn maak hom sagter hoe langer dit staan. Continue reading→
You cannot copy content of this page
