SOET SUUR WORTELS (OF KOMBINASIE VAN GROENTE)
Ek het hierdie soet-suur wortels die naweek gemaak met wortels vars uit my groentetuin. Dit is ‘n heerlike resep – nie so erg suur soos wat piekels gewoonlik is nie. Dis soos daardie Duitse groot ronde bottels wortels en ertjies wat te koop is.
Wortels, in ringetjies of lang stukke. Lig gaar gestoom of gekook en baie goed gedreineer. (Kan ook ander groente gebruik)
2 koppies wit asyn
1 koppie wit suiker – roer by asyn tot opgelos
7 kruie naeltjies
2 – 3 ster anys
1 eetlepel peper korrels
5 lourierblare Continue reading














