PAMPOENKOEKIES-GROOTMAAT
Maak ongeveer 70 ronde pampoenkoekies
500 ml gaar fyn pampoen
10 ml bakpoeier
2 eiers
500 ml koekmeel
50 ml suiker
2 ml sout
100 ml melk Continue reading
Category Archives: Grootmaat Resepte / Bulk Recipes
WAT IS ‘N PORSIE SE GEWIG

WAT IS ‘N PORSIE SE GEWIG
| Gereg klaar | 250 g |
| 1 kg rou pasta | 2.3 kg gaar pasta |
| 2 vleise | maksimum 95 g p/p per vleis |
| 1 Vleis | maksimum 180 g p/p |
| Westers | 250 tot 300 g pp |
Soms kom jy nog steeds kort op hierdie Westerse groepsamestelling, solank daar 2 tot 3 soorte vleis is.
Fanie Smit
OROS POEDING


SPUTNIKS GROOTMAAT
SPUTNIKS GROOTMAAT
vir 100 worsies
750 gram koekmeel
7 eiers
4 ml koeksoda
15 ml sout
20 ml aromat
4 ml braaispeserye
150 ml kookolie
1 liter louwarm water Continue reading
GROOTMAAT DOOPSOUS
GROOTMAAT DOOPSOUS
Vandag wil ek graag my doopsous resep met julle deel
750 g Crosse & Blackwell mayonnaise
1 blik kondensmelk
60 ml suurlemoensap of wit druiwe asyn
25 ml worcestersous
125 ml sweet chillisous
50 ml fyngekapte pietersielie
10 klein rooiuitjies fyngekap
4 groot agurkies gerasper of meer Kleintjies
1 medium ui gerasper
2 ml sout
Peper na smaak
Meng goed kry 2 mayonaisse bottels vol kan tot 6 maande in yskas bere.
Baie lekker
Resep en Foto: Marie Grobler
LINDA SE FLOPVRYE SKONS
Sif droë bestanddele saam. Meng ander bestanddele in. Sit in pannetjies. Bak 10 min in 200 ºC oond. Speel met resep. Sit sweetcorn by en minder melk. Of knoffel en pietersielie. Continue reading
TRADISIONELE AARTAPPELSLAAI
JOHAN SE LASAGNE
LASAGNE VIR 50 MENSE


LASAGNE VIR 50 MENSE
1.8 kg gemaalde beesvleis
100 ml olie
12.5 ml basiliekruid
4-6 huise knoffel, gekneus
25 ml gedroogde oreganum
25 ml pietersielie, gekap
4 naeltjies
450 g tamatiepasta
Worcestersous na smaak
4 x 395 g blikke geskilde tamaties
560 g groenlintnoedels (lasagna velle)
4 x 250 g houers maaskaas met room
4 eiers
6 ml droë mosterd
700 g cheddarkaas, gerasper Continue reading
BRAAI BYKOSSE VIR 40 MENSE
BRAAI BYKOSSE VIR 40 MENSE
Jou blomkool en broccoli gereg werk gewoonlik vir ‘n braai 10 persone per kg
3 en halwe kg aartappels vir slaai
Broodjies werk ek op 3 potbrode of vir 40 mense 60 broodjies
Neem genoeg konfyt 2 soorte en margarien is een 250 g genoeg
As jy bruinpoeding bak, maak 2 x 3 liter bakke, dis dan meer as genoeg
Pap kan jy ‘n lekker 3 liter pot maak en so 1 ½ liter sous is gewoonlik genoeg as jy so baie bykosse het. Wortelslaai gebruik ek 1 kg wortels vir 20 persone
… ek glo aan genoeg as te min ….hoop dit help
Magde Van der Kolff







