

ROBYN SE SOUT EN ASYN AARTAPPEL GEREG
Ek deel graag met julle. Hierdie is altyd ‘n wenner in ons huis.
-afhangend van hoeveel tyd ek het maak ek aartappels op een van twee maniere gaar: klein blokkies gesny en in diep olie gebraai tot goudbruin of baba aartappels in kwarte gesny en in sout water gekook tot gaar.
1 pak gesnipperde spek
1 ui, fyn opgesny
gaar aartappels
Aromat/asyn/peper na smaak/Italian herbs
Continue reading












