ROOI UIE EN PIENK PEPERKORREL MARMELADE
1 kg rooi uie (in helfte gesny en dan in halwe ringetjies gesny
200 g marmelade (ek het ‘n bottel lemoen & rooibostee marmelade in die yskas gehad)
300 ml rooiwyn (as dit nie goed genoeg is om te drink nie is dit nie goed genoeg vir die kos nie)
100 ml rooiwyn asyn (ek het net druiwe asyn gehad en dit werk)
3 teelepels heel korrel mosterd (of net die korreltjies soos ek gebruik)
30 ml bruin suiker
half koppie sultanas of cranberries (opsioneel)
25 ml olyf olie vir braai.
Jy kan enigiets soos lekker groot knippie gedroogde rissie vlokkies (of vars), peperkorrels ens bysit na smaak. Continue reading
Author Archives: Charmaine
GROENBONE IN SPEK GEDRAAI
GROENBONE IN SPEK GEDRAAI
Gebruik vars,jong boontjies, maak bondeltjies en rol in bacon toe.
Skil tamaties en sny in klein blokkies.
Sit tamaties in n pot op die stoof en plaas boontjiegerfies daar in met sout en growwe swart peper.
Prut stadig in die tamaties tot gaar.
Ek voeg nie water by nie.
Maar jou plaat moet baie stadig gestel wees en dit neem nogal ‘n hele rukkie.
Foto en resep: Marianne Van Niekerk
HOE OM KOESKOES GAAR TE MAAK

HOE OM KOESKOES GAAR TE MAAK
Dit smaak amper soos krummel pap maar sagter (dit is semolina korreltjies). En dis soo maklik om te maak.
Jy het net ‘n bak, 1t olie of stukkie botter & kookwater nodig (en natuurlik 1t sout maar ek hou van ‘n hoender ekstrak blokkie vir die geur) en ‘n stuk kleefplastiek.
So 15min voor jy wil eet kan jy die koeskoes aanmekaar slaan (of vroeer want dit kan maar staan en net weer in mikrogolf warm gemaak word of koud bedien as dit ‘n slaai is). Continue reading
ERTJIE- EN HOENDERSOP
ERTJIE- EN HOENDERSOP
2 pakke droë ertjies
½ pak 4 in 1 sopmengsel
1 heel hoender
2 medium uie gekerf
2 medium tamaties gekerf
2 bakkies hoender ekstrak(ek gebruik Knorr se jelly stock) Continue reading
GLAZED DOUGHNUT MUFFINS
GLAZED DOUGHNUT MUFFINS
¼ cup butter
¼ cup vegetable oil
½ cup granulated sugar
1/3 cup brown sugar
2 large eggs
1 ½ teaspoons baking powder Continue reading
PUMPKIN PIE WITH OATS
1 cup cooked pumpkin
1/2 cup flour
1/2 cup rolled oats
1/2 cup brown sugar
1/2 cup cream
5 ml baking powder
Pinch of salt
Cinnamon
1/4 cup seed and sultana mix to sprinkle on top Continue reading
TUISGEMAAKTE HAMBURGER
TUISGEMAAKTE HAMBURGER
¼pound hamburger patty
½ ciabata broodjie
Vars spinasie blaartjies
Vars tamatie
Vars uie ringe
Vars avokado Continue reading
CAPE SEED LOAF


CAPE SEED LOAF
500 g whole wheat bread flour
85 g sunflower seeds
50 g pumpkin seeds
25 g poppy seeds
4.92 ml salt
4.92 ml yeast
14.79 ml sugar
29.58 ml sunflower oil
350 ml lukewarm water
1 egg, beaten Continue reading
OLD FASHIONED CAPE CHICKEN PIE


OLD FASHIONED CAPE CHICKEN PIE
1 chicken cut into portions
15 ml butter
15 ml cooking oil
1 large onion chopped
1 clove garlic chopped
10 ml salt
Freshly ground black pepper
1 bay leaf
2 whole cloves
2 ml grated nutmeg
250 ml white wine
125 ml chicken stock Continue reading
CHICKEN AND BACON PIE

CHICKEN AND BACON PIE
170g puff pastry
500 g cooked cubed chicken
4 diced bacon
120 g mushroom
5 tbsp flour
5 tbsp butter
300 ml milk
Salt & pepper Continue reading






