

AARTAPPELSLAAI MET ‘N VERSKIL
Die slaghuis het my verseker ek hoef niks by my gerookte gammon te voeg nie en so het ons weer op die slowcooker besluit en dit op high gesit. Toe dit nou sag en klaar is kom die idee om die aartappels in die gammon se bietjie water sous gaar te maak toe volg die volgende:
6 Aartappels, blokkies gesny, gaar gekook in gerookte gammon watersousie (proe en voeg nog bietjie sout by)
3 gekookte eiers, in stukkies gesny
½ ui, fyngekap
2 agurkies, fyngekap
½ koppie gekerfde biltong, fyner gesny Continue reading
Author Archives: Stien
KAAS PYNAPPEL STOLSLAAI


KAAS PYNAPPEL STOLSLAAI
1 x 80 g pakkie pynappel of suurlemoen jellie
Opgelos in 1 koppie kookwater (ek het sommer die sap van die fyn pynappel in die mikrogolf warm gemaak en die jellie daarmee aangemaak)
1 blik fyn pynappel 410 g, of naaste daaraan
Voeg dit by jellie.
Laat effens afkoel (as jy die pynappel in die yskas gehad het, word dit gou koud)
½ koppie styfgeklitste dubbel dikte room (ek’t vergeet om dit styf te klits😊)
1 koppie fyngerasperde kaas
Voeg alles bymekaar.
Ek het toe sommer vir ‘n twist agurkies fyngekap en ¼ koppie fyngerasperde wortels bygevoeg.
Soos julle kan sien kon my man nie wag om in die nag te proe nie!
Resep en foto: Renee Haasbroek
EASY HAM


EASY HAM
I covered ham in plain cold water, brought to the boil, then drained. Put it in pan with 2 litres coke and 1 onion cut in 1/4s, bring to the boil. Then simmer for half an hour per kilogram. Leave to cool in liquid, then remove skin, cut fat into diamond shape and spread with glaze. Colmans mustard powder, black treacle and brown sugar (walking sugar). Place in oven at 180°C for ±20 – 25 mins.
I can’t give quantities for glaze depends on size of gammon and personal taste.
Recipe and photo: Marj Harper
TUISGEMAAKTE HAWAIIAN KAAS BURGERS


TUISGEMAAKTE HAWAIIAN KAAS BURGERS
Het gisteraand Home Made Hawaiian Cheese Burgers gemaak.
1 kg gewone maalvleis, ek vind die vet in die maalvleis hou die pattie sappig
1 mooi groot ui, baie fyngekap
2 spruite pietersielie, fyngekap
2 eiers
Kosher sout en wit pepper, na smaak
½ – 1 koppie brood krummels met speserye
1 eetlepel donker soya sous (optioneel) Continue reading
GIDEON SE “KRISMIS CRACKER” BRAAIBROODJIE



GIDEON SE “KRISMIS CRACKER” BRAAIBROODJIE
Saam met vanaand se braai het ek en Liezl die oudurfie gemaak en oppie kole gebraai tot perfeksie.
Neem ‘n snytjie brood of soveel jy wil maak en rol dit plat soos in plat met ‘n koekroller.
Smeer die snytjie met chillie infused olyfolie asook n bietjie sweetchilliesous.
Sny kaas repies vir elke sny en plaas dit op die uitgerolde brood en rol dit toe.
Smeer dan weer die buitekant ook met die chillie olie en braai dit op stadige kole tot die brood lekker crisp is en die kaas lekker gesmelt het.
My maaaaaaaa dit was lekkerrrrr!
Foto en resep: Gideon Louw
BEEF STIR-FRY, ASIAN PEARS AND CAULIFLOWER CRUMBLE


BEEF STIR-FRY, ASIAN PEARS AND CAULIFLOWER CRUMBLE
December is a rat-race in the Northern Hemisphere. I particularly struggle with the low light and darkness hitting at 3:30 -4 pm daily and and weak sun only appearing fully at 9 am. Many Christmas events to attend. Tonight, I rooted for home, and made healthy food I can relate to.
Red chili beef stir-fry with Asian pears, and steamed green beans, served on cauliflower crumble.
318 g of organic beef stir fry/ beef tips : 380 calories
190 calories per person
Stir fry in a pan with maldon salt (0 calories) and 2 tsp red chili spread (25 calories per tsp per person)
3 Asian pears finely chopped : 116 calories per pear
1.5 per person in stir-fry : 174 calories per person
100 g of steamed green beans per person : 31 calories per person
Added maldon salt : 0 calories
Cauliflower Crumble (360 g)
Continue reading
IDEES OM SPRINGBOKBOUD GAAR TE MAAK


IDEES OM SPRINGBOKBOUD GAAR TE MAAK
Riëth Schoonbee:
Ek maak springbokboud vir Kersfees, enige raad dat dit nie droog gaan wees nie. Gaan dit in my prutpot (slowcooker) maak.
Babs van der Westhuizen:
Stop op met varkspek en knoffel in goeie hoeveelhede. Braai bruin aan albei kante, haal uit en sit in oondskottel. Braai uie in dieselfde olie, voeg suurlemoensap, Worcestersous en halwe koppie Old Brown sjerrie by en roer goed. Sit boud terug in pot, voeg kookwater by en speserye bestaande uit naeltjies, paprika, koljander en sout en peper asook tiemie. Laat kook stadig en draai boud gereeld om. Laat so vir ‘n uur kook. Plaas boud in oondskottel, gooi sous oor en maak toe met foelie. Oond op 100°C en laat vir so 3-4 ure stadig bak. Proe net aan die sous of dit genoeg sout in het. Sodra die boud sag is, sit jy dit oor in bakplaat, smeer olyfolie met kwas aan en strooi vleisspeserye oor. Bak tot bruin. Worcestersous in die sousie werk ook nogal goed.
Continue reading
MAUIGIRL’S MANGO AND PINEAPPLE SALSA


MAUIGIRL’S MANGO AND PINEAPPLE SALSA
Can be done with just mango or just pineapple, but the combination of the two makes a brilliant salsa. Make more than you think you’d use – it is addictive and lends a brilliant counterpoint to rich dishes as well as to cold meat platters.
Adjust ingredients to the ripeness and sweetness of the fruit and peppers.
2 large / 4 small ripe mangoes, cut into cubes
1 large pineapple, cut into cubes
¼ cup chopped onion, can also be left out if you wish
¼ cup finely chopped red bell pepper
¼ cup chopped flat leaf parsley (or cilantro if you can stand that stench)
1 teaspoon grated lime/lemon zest
2 tablespoons lime/lemon juice
1 jalapeno pepper – finely chopped – (I chop up a couple of peppadews as I don’t like too much chilli)
1 teaspoon grated fresh ginger Continue reading
BULGAR WHEAT SALAD


BULGAR WHEAT SALAD
1 cup barley, cooked until soft
1 small tin corn, peas or pineapple
1 cup chopped celery
¼ cup chopped onion
¼ cup raisins
½ cup chopped red and yellow peppers
½ cup nuts
SAUCE:
½ cup oil
1 teaspoon curry powder
1 teaspoon honey
1 teaspoon mixed herbs Continue reading
VARKBOUD MET SPEK EN KNOFFEL GESTOP


VARKBOUD MET SPEK EN KNOFFEL GESTOP
Dit was toe so maklik. Die bestanddele word na eie diskresie gebruik volgens smaak.
1 varkboud
repies spek
knoffel fyngedruk
heuning vir oor verf
Sous:
1 koppie water
1 ui, in skywe gesny
sout en peper na smaak
3 naeltjies
2 lourierblare Continue reading

