

GEELSTERT KERRIEVIS
Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk
FOOD LOVERS RECIPES
3 tot 4 kg vars geelstert, gefillet
Sprinkel sout en peper na smaak oor vis, sny in kleiner porsies, hou eenkant.
Kerrie sous:
6 medium uie fyn gesny (Het mandeline gebruik)
Braai uie in groot plat swaar boom kastrol (verkieslik stainles steel) nie bruin nie net deurskynend
Voeg volgende by:
2 eetlepel borrie
2 eetlepels medium kerrie
1 koppie appelkoos konfyt
2 teelepels aromat
1 teelepel varsgemaalde swartpeper
4 heel naeltjies Continue reading
Author Archives: Stien
CHILLI MANGO COUSCOUS SALAD


CHILLI MANGO COUSCOUS SALAD
Absolutely one of my favourites. I often enjoy this salad as a refreshing main on its own.
1 cup of mango cubes
½ cup cooked Moroccan couscous
1 large salad onion, finely chopped
½ teaspoon chopped ginger
½ teaspoon dried chilli flakes
1 radish, finely sliced
1 tablespoon lime juice
fresh parsley for garnish
Mix all the ingredients together and allow to infuse for a few minutes. Serve cold.
Recipe and photo: Johann Barnard
VUURHOUTJIE KOEKIES


VUURHOUTJIE KOEKIES
Foto: Kokkedoor Tessie Els Kemp
Resep geplaas deur Kokkedoor Tessie Els Kemp
FOOD LOVERS RECIPES
Die resep lewer ongeveer 100 klein vuurhoutjies of 20 tot 30 gewone grootte koekies
Die koekies is heerlik en lyk ook pragtig.
125 g botter of margarien
62.5 g versiersuiker (¼ koppie)
1 koppie (250 ml) koekmeel
¼ teelepel bakpoeier
½ teelepel vanilla geursel
1 x 150 g blok melksjokolade, gesmelt
Continue reading
GEKRUIEDE LAMSBLAD OP DIE KOLE


GEKRUIEDE LAMSBLAD OP DIE KOLE
Ons gaan vanaand die heel gekruide lamsblad oppie kole gaarmaak.
1 heel lamsblad met skenkel en al, gesmeer met olyfolie
Besprinkel met die volgende speserye na smaak:
rissie vlokkies (Chillie flakes)
gerookte paprika
pietersielie (droë)
swartpeper en sout
Italian kruie
knoffelvlokkies
1 handvol gekapte tiemie en roosmaryn
Draai dit toe in foelie en hou op die kole tot amper gaar en haal dan uit die foelie. Ek het ‘n bietjie Jimmy sous gemeng met fyn appelkoosjam en dit net op die blad gesmeer en gebraai tot ‘n bietjie tot krisp op skerp kole.
N/S Julle sal my nie glo nie die lamsblad was heeerlik na twee ure in foelie oppie kole en nog 40 min se braai.
Foto en resep: Gideon Louw
TUNA MANDJIES VAN BROOD


TUNA MANDJIES VAN BROOD
Sny die korsies van 6 snye witbrood af.
Rol die brood plat met koekroller en verf al 2 kante met sonneblomolie.
Sny brood in helfte en dan weer in die helfte (om 4 kwarte te hê).
Druk vas in klein kolwyntjie panne. (4 punte in lug)
Bak teen 200°C vir 15 min.
MENG:
1 blikkie tuna in soutwater (water afgegooi) Continue reading
VETKOEK GEBRAAI IN SKAAPVET MET KAIINGS


VETKOEK GEBRAAI IN SKAAPVET MET KAIINGS
Vetkoek:
500 g witbroodmeel
500 g bruinbroodmeel
10 g (1 pakkie) kitsgis
15 ml (1 eetlepel) sout
± 500 ml (2 koppies) water
15 ml (1 eetlepel) skaapvet
uitgebraaide skaapvet om in te bak
Continue reading
TUISGEMAAKTE BLOUKAAS EN ROOSMARYN ROOMKAAS


TUISGEMAAKTE BLOUKAAS EN ROOSMARYN ROOMKAAS
Kyk mense, hierdie kefir grains is fantasties! Nooit weer koop ek karringmelk, jogurt of roomkaas nie.
2 liter ROU volroom plaasmelk (RAW)
2 koppies kefir jogurt (gewone griekse double cream ook ok)
sout na smaak
½ teelepel droë roosmaryn
1 blokkie bloukaas
Sit jou kefir grains in 1 liter volroom RAW plaasmelk, bedek met lappie en maak met rekkie vas. Laat staan vir 24 uur. Nou het jy karringmelk. Dreineer jou mengsel in plastiek sif en roer met plastiek/hout lepel tot net jou kefir korrels in sif agterbly (wat jy weer moet bedek met vars melk). Continue reading
ELSABIE SE ROTIS


ELSABIE SE ROTIS
Foto en resep: Elsabie Templeton
FOOD LOVERS RECIPES
Dis koel en nat in Gauteng so ons het botterhoender met rotis geëet.
Rotis:
3 koppies koekmeel
2 eetlepels olie
1 teelepel sout
1 ½ koppie kookwater
Opsioneel:
1 groot knoffelhuisie, gerasper Continue reading
HEERLIKSTE MALVALEKKER PYNAPPELTERT


HEERLIKSTE MALVALEKKER PYNAPPELTERT
Baie maklik en altyd ‘n treffer.
Heel eerste; vir die van julle wat gedink het dis ‘n taai spul om die malvalekkers te sny, sit ‘n bakkie water langs jou neer, doop ‘n skêr aanmekaar in water voor jy dit sny – geen taaispul nie!!!!
Jy kan ook die klein marshmallows gebruik, dan hoef jy niks te knip nie.
1 glasie (250 ml) vars room
1 blik fyn pynappel (crushed)
1 pak malvalekkers
125 ml suurlemoensap
1 blik kondensmelk
Tennisbeskuitjies
Continue reading
KOKKEDOOR TESSIE SE YSKAS KAASKOEK


KOKKEDOOR TESSIE SE YSKAS KAASKOEK
My GEWILDE yskas kaaskoek met verskillendes kleure “toppings”.
Maak gerus die heerlike kaaskoek, dis hemels lekker.
Maak ‘n kors aan met gesmelte margarien en Tennis koekies. Druk vas in gesmeerde ring pan. Bak vooraf die kors vir 5 minute in oond teen 180ºC.
1 blik kondensmelk
1 houertjie fyn maaskaas (ongegeur)
250 ml vars room
125 ml suurlemoensap
1 pakkie suurlemoen jellie (maak aan met 1 koppie kookwater)
Continue reading

