

KORING- OF BRUINRYSTERT
3 koppie gaar stampkoring / bruinrys.
4 blikkies tuna in water, gedreineer OF 400g gaar fyn hoender Of so 3 tot 4 Koppies fyngekerfde biltong.
1 gekapte ui, saggies gebraai met 1 teelepel knoffel.
1 pakkie droe soppoeier na smaak bv wit uiesop.
2 geklitsde eiers
2 koppie melk
1 koppie mayonnaise of ‘n mengsel van mayonnaise en gewone joghurt.
1 Sakkie hoenderafteksel konsentraat
Paar knypies rooipeper indien verkies.
1 koppie gerasperde Cheddar (ek gebruik minder om kilojoules te spaar Continue reading
Author Archives: Sonja
KOHLRABI-CARROT-PANCAKES


KOHLRABI-CARROT-PANCAKES
Today I would like to share with you the recipe for “Kohlrabi-carrot pancakes”. We ate them with horseradish except my son who used caster sugar 🙂
Ingredients (20 pancakes)
dough
2 kohlrabies (broccoli stems or celeriac (especially in remoulades) or turnips or parsnips can be substituted for kohlrabi)
2 carrots
half an onion
2 cloves of garlic
a fistful of minced dill
2 eggs
5 tablespoons of flour
salt and pepper
oil for frying Continue reading
FRIEDA SE LEKKER SOUTTERTJIES


FRIEDA SE LEKKER SOUTTERTJIES
Hierdie Souttertjies is uit die boeke uit, helfte in Halogene gebak met n kors en die ander sonder kors het ek in die oond gedruk, …raak nou vaak hier in die kombuis
SOUTTERTJIES
1 rol skilferdeeg
3 eiers, geklits
750ml melk
150ml meelblom
250g spek, gesnipper
1 blik soutbeesvleis, fyngemaak
5ml mosterd
1 groot ui, gerasper
1 ml tiemie
20 ml pietersielie
1 ml rooipeper
3 ml sout
500 ml kaas gerasper Continue reading
RONEL SE LEKKER GEBAKTE EIERBROODJIE


RONEL SE LEKKER GEBAKTE EIERBROODJIE
Moes gou ietsie deel wat ek Dinsdagoggend vir ontbyt gemaak het.
2 snye brood
botter of margarien
2 eiers
bietjie melk
sout en peper na smaak
gerasperde kaas
soetrissiesous (opsioneel)
Smeer die snyebrood aan albei kante met botter of margarien. Plaas die snye in ‘n warm pan op die stoof en rooster die brood totdat dit bruin is aan albei kante.
Klits die eiers in ‘n mengbak met ‘n bietjie melk en voeg sout en peper by na smaak.
Giet die eiermengsel bo-oor die broodjies in die pan en plaas die deksel op die pan.
Bak die eierbroodjie vir ‘n paar minute, verwyder die deksel wanneer die eiers gaar is, strooi gerasperde kaas bo-oor die broodjie en skep soetrissiesous, indien verkies, bo-op die kaas. Baie lekker uit gekom.
Nota – Jy kan enige vulsel byvoeg wat jy verkies.
Resep en foto: Ronel Muller Thoma
CURRIED BRINJAL


CURRIED BRINJAL
1 – 2 medium large brinjals – unpealed, 5 mm thick slices (I’d prefer 2cm cubes next time)
2 onions – sliced
1 x 410 g can tomato and onion mix
5 – 10 ml honey
15 – 30 ml chutney
15 ml curry paste
2 – 3 garlic cloves – chopped Continue reading
CROCKPOT PEANUT BUTTER CAKE


CROCKPOT PEANUT BUTTER CAKE
In die slow cooker….Heerlike, heerlike bederf! Ek het sommer gewone hazelnut sjokolade bo-op gesit.
Serves: 10
Cake
1 box yellow cake mix
1 cup water
3 eggs
½ cup creamy peanut butter
⅓ cup butter, softened
½ cup chocolate-flavored syrup Continue reading
MAGGIE SE PAMPOENBLARE-EN-BLOMMETJIES MET PEANUT BUTTER


MAGGIE SE PAMPOENBLARE-EN-BLOMMETJIES MET PEANUT BUTTER
Hier is die resep soos ek gekyk het hoe dit gemaak was..
Jong pampoen blare omtrent so 10-15. 4 geel blommetjies van pampoen rank en 3 van die knoppe.
Sny knoppe in stukke en kook in klein pot met bietjie water- dit moet net net toe wees met water en gooi so halwe teelepel koeksoda by, kook tot sag – omtrent 3 minute.
Sny blommetjies oop, haal die stuifmeel drade af en week rukkie in soutwater daar bly goggas daar binne. Maak dan droog en gooi by…sny pampoen blare op wat jy die harde draadjies van af getrek het en spoel goed af in n bak met water, dreineer en gooi in pot, sodra water weg gekook is gooi so 1e olie by en roer tot sag, gooi klein bietjie water by – omtrent 50ml.
Dan skep jy n lekker hoop peanutbutter met n eetlepel en roer daar by.
Kook so 2-3 minute en haal af…en eet lekker!
Dit was vir my baie lekker en my eerste keer wat ek dit ge eet het.Maggie is my huishulp en hulle eet dit gereeld in Zimbabwe…
BRON EN FOTO: Belinda Du Toit
KAMMA-VYEKONFYT


KAMMA-VYEKONFYT
1 kg groen tamaties
1 heel stuk gemmer
8-10 vyeblare
Suiker
15 ml suurlemoensap opsioneel
Ontvel die tamaties e sny in klein stukkies,plaas in n kastrol saam met die gemmer e vyeblare. Kook die mengsel oor lae hitte totdat die tamaties sag is. Bietjie water kan bygevoeg word. Verwyder die vyeblare
Weeg die tamatiepulp eN voeg die selfse hoeveelheid suiker by. Suurlemoensap indien verkies
Roer gedurig oor lae hitte tot suiker gesmelt het. Kook dan oor stadige hitte tot konfyt redelik dik is,nie meer waterig
Skep op n piering tot afgekoel om t toets of dit dik genoeg is
Bottel warm
Lewer 500 ml
FOTO: Magteld Janse van Vuuren
AARBEI CUPCAKES MET MALVALEKKER-VERSIERSEL


AARBEI CUPCAKES MET MALVALEKKER-VERSIERSEL
90 g sagte botter
½ koppie strooisuiker
½ teelepel aarbei geursel
2 eiers
30 ml melk
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
30 ml aarbei konfyt Continue reading
BEETROOT HUMMUS


BEETROOT HUMMUS
I followed my regular Hummus recipe – tin of chickpeas, lemon juice (to taste), olive oil, natural yoghurt and salt n pepper.
To this I just added a tin of drained beetroot and put it all through the blender.
The taste is rather “tart” but it was simply delish with crackers or toast triangles…or later in the evening and the next day with a teaspoon,,cold out of the fridge…piggy yes!
I garnished with nasturtiums and lavender for a very pretty (I think) summery look!
With a splash of ice cold wine…..a lovely combo!
RECIPE AND PHOTO: Imogen Fugard

