MIELIEPAPTERT
1 liter kookwater
3 ml sout
420 ml mieliemeel
Vulsel:
250 g spekvleis
150g (300ml) gekapte sampioene
25 ml olie
125 ml Cheddarkaas, gerasper
50 ml room
3 ml varsgemaalde swartpeper
knippie sout
50 ml olie Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
BLATJANG MAYONNAISE HOENDER
BLATJANG MAYONNAISE HOENDER
Vir elke hoender of agt stukkies wat jy gebruik maak die volgende sous:
½ koppie mayonnaise
1 koppie chutney
1 pakkie bruin uie soppoeier
2 koppies kookwater
Meng al die bestandele hierbo saam en gooi oor die hoender wat gespice is met Aromat, sout en peper. Continue reading
3 BESTANDELE BROWNIES MET NUTELLA
600 g sjokoladesmeer bv nutella
4 eiers
120 g koekmeel
Verhit oond op 180ºC. Meng die sjokoladesmeer, eiers en koekmeel tot gladde beslag.
Voer ‘n losboompan van 30cm met bakpapier uit en spuit dit met kleefwerende kossproei. Gooi die beslag in die pan en skep bessies of sjokolade oor of neute en bak vir 20-30 minute tot gestol. Laat heeltemal afkoel voor jy dit uit die pan haal en sny in blokkies om voor te sit.
Foto: Heloise De Beer
MARIE SE SOUTTERT
My ligte aandete. Souttert met n verskil wat ek gemaak het, ingelegte kerrie beet, tamatjies, komkommer en kiewievrug, en dit is al.
My eie souttert resep. In plaas van kaas het ek 2 minute noedels gebruik.
400 ml melk
1 blik soutbeesvleis
3 of 4 geklitste eiers
2 x 2 minute noedles ek dit gebruik in plaas van die 500 ml gerasperde kaas Continue reading
NADIA SE ROKET EN HEUNING SLAAI
Ek is mal oor Rocket, so ek koop die skoon Rocket, maar vir die wat nie mal is oor die skoon Rocket smaak nie verkoop Checkers i geel pak slaai met Rocket,baba spinasie en watercress wat net so lekker werk… dan koop ek gewoonlik die 70% cacoa lindt chocolate en rasper hom grof oor die slaai… dan breek ek die danish feta so effe oor dit en gooi dan die heuning oor…. so ja…dis soo eenvoudig…
Nadia Prinsloo
SOUSKLUITJIES (MIKROGOLF)


SOUSKLUITJIES (MIKROGOLF)
Foto: Louise Groenewald
Stroop:
500 ml kookwater
5 ml kaneel
15 ml botter (1 eetlepel)
15 ml suurlemoensap (1 eetlepel)
5 ml karamelgeursel (vanilla)
375 ml bruin suiker
5 ml gemmer Continue reading
BRAAI MARINADE
BRAAI MARINADE
Soya Sauce (enough to coat meats)
Balsamic Vinegar (easy on the dosage – 10 mls)
Worstershire Sauce (5-10 mls)
Olive oil (20 mls)
Favourite / Preferred Braai Salt Continue reading
PEGGY SE SPESIALE SOUS VIR STEAK
PEGGY SE SPESIALE SOUS VIR STEAK
5 teelepel botter
1 ui fyn gekap
250 g sampioene gekerf
110 ml witwyn
50 ml tamatie puree
150 ml beesaftreksel
60 ml room
15 ml brandewyn ( dit moet jy spaar vir die sous ) Continue reading
SLOW COOKER SALSA CHICKEN



SLOW COOKER SALSA CHICKEN
1 kg chicken breasts, boneless and skinless
1 cup salsa, homemade or purchased
1 cup petite diced canned tomatoes (choose low-sodium)
2 tbsp. taco seasoning
1 cup onions, diced fine
1/2 cup celery diced fine
1/2 cup carrots, shredded
3 tbsp. sour cream, reduced fat Continue reading
DRIED FRUIT CHUTNEY
DRIED FRUIT CHUTNEY
1 onion finely chopped,
500ml white wine vinegar,
500ml Sugar,
500g Dried fruit (soaked in 100ml strong rooibos tea)
1 cinnamon stick,
1 star anise,
salt and pepper,
50g fresh mint (ek het nie die mint ingesit nie, het we’ll bietjie chilli ingesit). Continue reading









