

VINNIGE 2 PORSIE MELK KOS
80 ml meel
80 ml botter
330 ml melk
Meng meel met 130 ml melk.
Verhit botter en 200 ml melk saam.
Wanneer dit kook, voeg meel/melk mengsel by.
Kook tot gaar en bedien met kaneel-suiker.
Resep en foto: Frances Smith


VINNIGE 2 PORSIE MELK KOS
80 ml meel
80 ml botter
330 ml melk
Meng meel met 130 ml melk.
Verhit botter en 200 ml melk saam.
Wanneer dit kook, voeg meel/melk mengsel by.
Kook tot gaar en bedien met kaneel-suiker.
Resep en foto: Frances Smith


VEELSYDIGE SOUT TERT GEBAK IN MUFFIN PAN
Hierdie is baie maklik en vinnig. Jy kan enige iets gebruik.
Ek braai uie en peppers saam.
Gooi sout en peper op
Dan braai ek mince of viannas of bacon selfs al drie as Jy verkies.
En meng dit als Saam.
Dan gooi ek 2 eiers in kan 3 gebruik hang af hoe groot eiers dit is.
Dan bietjie kaas indien verkies en so 30 ml meel meng als saam.
Skep in kolwyntjie pan en bak vi 15 min. Continue reading→


CUPPACHINO MUFFINS
500 ml koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1/2 teelepel sout
125 g sagtebotter
100 ml suiker
2 eiers
1 koppie water
100 ml cuppachino poeier
Meng alles saam tot ‘n deeg en skep in muffin pan, bak 20 min by 180 ºC en voila..
Jy kan natuurlik melk gebruik in plaas van water, maar water werk net so goed
Resep en foto: Adele oosthuizen


WEETBIX ENERGY BARS
Photo: Meisie Van Der Colff
FOOD LOVERS RECIPES
12 Weetbix
3 tablespoons of cocoa powder
2 cups of dessicated coconut
1 tin of condensed milk
100 g of butter
1 teaspoon vanilla essence Continue reading→


SUNNY SIDE UP TERT
Kors
1 Pakkie Tennis beskuitjies
4 eetlepels botter (of na smaak)
Vulsel:
250 ml Ultra Mel room
1 blikkie kondensmelk
1 bakkie fyn maaskaas
5 ml vanilje geursel
1/4 koppie suurlenoensap
15 ml gelatien
1/4 koppie lou water Continue reading→



DUITSE APPELTERT ALA ELIZABETH
Deeg
1 en halwe koppie koekmeel
1 teelepel bakoeier
1 koppie strooisuiker
3 eiergeel.
Meng met hand tot stywe deeg. As dit nie bymekaar kom nie gooi net ‘n bietjie melk by.
Deel in twee en laat rus in yskas. Een gedeelte sit ek sommer ‘n ruk in vrieskas.
Vulsel
Appels in stukkies gesny
Knippie kaneel
1/2 koppie pitlose rosyntjies Continue reading→


BALTIMORE MELKTERT
Resep en foto: Maranda van Dam
FOOD LOVERS RECIPES
Soet Bros Kors:
Voorverhit die oond na 200 ºC
Smeer twee melktert panne met botter
125 g botter
125 ml suiker
1 eier, lig geklits
500 ml koekmeel gesif
5 ml bakpoeier
1 ml sout
Room botter en suiker tot lig. Voeg eier by en room tot lig. Voeg res van bestanddele by.
Vat die degie en laat rus in koelkas vir 20 minute
Verdeel die deeg in twee, rol uit in sirkels en druk uit in panne.
Blindbak die doppe vir so 15 minute ( ek gebruik sommer boontjies- en ek lê eers die bodem met waspaier uit en sit dan bone bo-op )
Laat afkoel Continue reading→


DROOG VAN AARTAPPEL
Dit was baie eenvoudig. Kook aartappels soos vir mash, gooi water af en druk fyn, sprei dun uit op backplate/skinkborde laat droog word bo en draai dan om sodat ander kant ook kan droog word. As heeltemaal droog is breek op in stukke en pols in voedselverwerker tot fyn poeier, bere in lugdugte houers
Jy gebruik dit soos Smash. Gooi bietjie kook water of gekookte water en melk en n klontjie botter by.
meeste gedroogte produkte is ñ derde vars produk. Dws een koppie gedroog is 3 koppies vars. Dis net min of meer ñ goeie aanduiding.
Dan laat week ek dit in kookwater vir 5 tot 10 minute en gebruik van daar af soos benodig.
Resep: Christine Pienaar



PLEIN VINNIGE SPAGHETTI MET MAALVLEIS EN KAAS
500 g spaghetti
500 g maalvleis
3 pakkies koo tamatie paste 110 g elk.
1 blikkie tamatie relish
3 koppies kookwater
1 ui opgekap
1 teelepels fyngekapte knoffel
2 eetlepels blatjang
suiker na smaak
sout en peper, tiemie, oregano, basil als droe kruie.
gerasperde kaas Continue reading→


KERRIE HOENDER EN COUNTRY CROP GROENTE
6 stukke hoender (boudjies en dytjies)
1 groot ui in ringe gesny
1 koppie country crop groente
1 koppie sampioene
3 koppies water
1 eetlepel mild kerrie
1 eetlepel hoender speserye
1/2 teelepel Cumin
1 teelepel borrie Continue reading→
You cannot copy content of this page
