

PERSKERYSSLAAI
1 groot blik ingelegde perskes, in stukkies gesny
2 koppies gaar rys
¾ koppie rosyne
½ gesnyde groen soetrissie, opioneel (ek het dit uit gelaat)
Slaaisous:
2 koppies mayonnaise
2 eetlepels blatjang
1 – 2 eetlepels kerrie (ek het baie sterk kerrie en het net 1 tl gebruik)
Meng slaai sous en meng die res van die bestandelke by.
Resep: Rachelle Reyneke
Foto: Meisie van der Colff












