

WAFELS MET IDEAL MELK
1½ koppie meel
½ koppie botter gesmelt
1½ koppie ideal melk
2 teelepel bakpoeier
2 groot eiers
knippie sout en neut
Voeg eiergele by melk en klits. Sif droë bestanddele saam en meng eiermengsel by. Klits eierwitte styf en vou by mengsel in. Voeg heel laaste die gesmelte botter by. Bak tot goudbruin. Continue reading











