

PYNAPPEL EN GEMMERLIM GEROOKTE HAM
2 naeltjies
1 pypkaneel stokkie
10 peperkorrels
2 lourierblare
2 grof gerasperde wortels
3 seldery, opgesny
2 uie, in kwarte gesny
1 liter gemmerlim/gingerale of stoney gemmerbier of 7 up
Continue reading
Author Archives: Meisie van der Colff
OXTAIL AND RED WINE POTJIE


OXTAIL AND RED WINE POTJIE
A potjiekos is a traditional South African stew, slow cooked in a cast-iron pot over an open fire. This one combines the richness of oxtails and red wine to provide a delicious, hearty one-pot meal.
Serves: 8-10
500 g fresh oxtails (get your butcher to slice them into pieces in between the bones)
10 slices of bacon cut into 2.5cm pieces
½ cup flour, seasoned liberally with salt and pepper
1 litre beef stock
115 g tomato paste
1 bay leaf
6 black peppercorns
1 bouquet garni
4 large leeks, chopped coarsely Continue reading
DUITSE VARKBOUD


DUITSE VARKBOUD
Ons het een jaar saam Duitse mense gekuier en hulle het vir ons ‘n varkboud gaar gemaak. So maklik, en jy kan nie ophou eet. In die weber natuurlik die lekkerste, anders in die oond.
Sny die hele boud regom vol blokkies deur die vel.
Sprinkel genoeg Aromat oor die boud, dit moet sommer geel wees en vryf dit behoorlik in. Stop die boud vol kersies, hierdie waarmee ons koek bak.
Sit dit in die oond tot gaar, 10 min voor jy dit uithaal, giet toe met goue stroop en sit dit vir die laaste 10 min terug in die oond. Onthou om dit vol blokkies te sny, regom die boud!! Glo my, jy gaan nie ophou eet nie.
Resep: Flipkotie Olivier
UNIEKE “SWEET CHILLI” SOUS


UNIEKE “SWEET CHILLI” SOUS
750 ml All Gold tamatiesous (moet AG wees, ander te loperig)
700 ml x 1 groot blik appelkooskonfyt
3 uie
1 groen soetrissie
1 rooi soetrissie
2 rissies (sonder pitte – of jou keuse)
Plaas die tamatiesous en konfyt in ‘n groterige pot, verhit oor medium hitte. Sny in “food processor” soetrissies, uie en rissies tot redelik fyn.
Voeg by konfyt en tamatiesousmengsel as dit gesmelt is.
Kook vir so 15 min oor medium hitte en voeg in gesteriliseërde bottels.
Resep geplaas: Kobus Theunissen
Resep gekry vanaf Karen Durant
Foto: Nicolette Papas
KOBUS SE JELLIE KAASKOEK


KOBUS SE JELLIE KAASKOEK
Jy kan die resep verdubbel as jy ‘n dikker tert, of vir meer mense moet poeding gee.
Jy kan die kaaskoek in individuele glasie maak in plaas van ‘n jellieringvorm, en opdien met styfgeklitste room en/of bessies of aarbeie
1 pakkie jellie, enige geur
125 ml kookwater
250 ml room
250 g roomkaas, by kamertemperatuur
Los die jellie in die kookwater op. Laat afkoel. Klits die room tot styf. Klits die roomkaas tot sag. Voeg klein bietjies van die afgekoelde jellie daarby en klits goed na elke byvoeging. Vou die styfgeklitste room liggies in. Gooi die mengsel uit in ‘n jellieringvorm en laat in die yskas om te stol.
Resep geplaas: Kobus Theunissen
SALMON, DILL AND POTATO GRATIN


SALMON, DILL AND POTATO GRATIN
1 kg baking potatoes, peeled and parboiled
250 g salmon, steamed and flaked (or canned)
250 ml cream
125 ml sour cream (+extra for serving)
30 ml capers, chopped (optional)
½ punnet dill, chopped (+extra for serving)
½ punnet parsley, chopped
60 ml lemon juice and grated zest of 1 lemon
salt and black pepper
lemon wedges for serving
Continue reading
HOENDER SCHNITZEL MET GESTOLDE SLAAI


HOENDER SCHNITZEL MET GESTOLDE SLAAI
Hoender schnitzel met broodkrummels gemaak, gestoomde groentes en gestolde slaai met rou wortel, uie en komkommer wat in baie dun julienne repies gesny is en in groenpruim jellie met so eetlepel wit asyn geset is. Die asyn maak dit net minder soet. Heerlike koue slaai op warm aand in Gauteng!
Gestolde wortel, uie en komkommer slaai
2 groot wortels
½ komkommer (moenie skil)
1 klein ui
1 pakkie groenpruim jellie, aangemaak
2 eetlepels wit asyn Continue reading
HERDERSPASTEI MET ‘N TWIST



HERDERSPASTEI MET ‘N TWIST
(so iets tussen ‘n herderspastei, bobotie en pastei)
1 kg maalvleis
1 kg medium aartappels
2 medium uie
kerrie en speserye, na smaak
gedroogde knoffelvlokkies
Aromat, na smaak
50 ml bruin druiwe asyn
1 handvol korente (baba rosyntjies)
stukkie botter vir fyn aartappels (kan ook met melk maak)
2 koppies Cheddar kaas Continue reading
GARLIC PRAWNS CHINESE STYLE


GARLIC PRAWNS CHINESE STYLE
20 large tiger prawns with shells
2 tablespoons light soy sauce
5 cloves garlic, minced
1 teaspoon brandy
Wash prawns thoroughly and leave the shells and heads on.
In a bowl, mix the soy sauce, garlic, and brandy.
Arrange the prawns on a dish, and cover with the soy sauce mixture.
Place the dish with the shrimp onto the steamer basket.
Cover, and steam prawns for 10 minutes, until opaque.
Serve hot.
Recipe: Amanda Conradie
CHOCOLATE CUPCAKES WITH BUTTERMILK


CHOCOLATE CUPCAKES
1 cup all-purpose flour
1 cup granulated sugar
½ cup cocoa powder
1 teaspoon baking powder
½ teaspoon baking soda
½ teaspoon salt
1 large egg, room temperature
½ cup buttermilk, room temperature
½ cup vegetable oil
1 teaspoon vanilla
½ cup very hot water
Continue reading

