
BACON WRAPPED GREEN BEAN BUNDLES
INGREDIENTS
1 lb fresh green beans
olive oil
salt + pepper
bacon Continue reading

BACON WRAPPED GREEN BEAN BUNDLES
INGREDIENTS
1 lb fresh green beans
olive oil
salt + pepper
bacon Continue reading→
UIERINGE-ONTBYT SAKE
250 ml bruismeel
1 ekstra groot eier
150 ml dewfresh melk
5 ml sout Continue reading→
JENNY’S BISCUIT FUDGE
250 g butter
500 g icing sugar
½ cup cocoa
1 egg beaten
1 teaspoon vanilla essence
1 packet Marie biscuits crushed.
Melt butter add icing sugar and cocoa. Quickly stir in beaten egg till smooth then add vanilla then add crushed Marie biscuits. Put it in a greased dish and let cool once cool cut into squares then let it set in the fridge.
SOURCE: Jenny Nel Robberts
GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES
Gerda Venter Ek het 2 soorte. Die een wat my ma en ouma gemaak het. Kook boontjies met aartappels en uie en as dit sag en gaar is mash dit op en meng botter en sout en peper… en dan die lekker een waar jy boontjies kook met aartappels en in pan braai jy uie met bacon. As albei gaar is dan goou jy bacon by die boontjies met blikkie room en kook vir paar minute….lekkerste lekker…
Hestelle Cordier Boontjies met gebraaide uie sampioene en roomkaas
Magriet Louw Hou van n vetterige skaapribbetjie in stukke gesny braai lekker dan jou ui dan bone en aartappels. Continue reading→
BETSY SE SCONES
500 g self raising
1 tub cottage cheese chunky
2 knippies sout
Olie
HEERLIKE DADEL BALLETJIES
225 gr margarine
225 gr dadels gekap
3/4 k suiker
1 eier geklop
1 pak Marie beskuitjies/ rice crispies
Klapper Continue reading→
LEKKER MALVALEKKERS
400 g (500 ml) suiker
100 ml water
30 ml vloeibare glukose
8 gelatienvelle
Sowat 200ml water
1 ml sout
5 ml vanielje ekstrak
Pienk voedsel kleursel
Gesifte versiersuiker Continue reading→


GARLIC BUTTER SAUCE
INGREDIENTS
Garlic
Butter
Salt
Cream
Maizena
METHOD
Put Garlic Cloves(just split,not crushed) in lots of butter and fry until garlic is completely see through add salt to taste , add cream bring to boil and thicken with Maizena
This time I did not but have added grated Cheddar cheese, Gives you the garlic cheese taste that goes well with Gurnard, Kabljou or Hake grilled
SOURCE/PHOTO: Eddie Rocher
MAKLIKSTE EN HEERLIKSTE HOENDER MET SOUT
BESTANDELE
1 Hoender
Sout
METODE
Gooi die sout teen die kant van die oondpan (nie glasbak nie – sal bars). Ek sit die foto van die hoender in die pan op sodat julle kan sien waar die sout gegooi moet word. Sit een of 2 heel hoenders in die middel. Die sout moet nie aan die hoender raak nie. Bak 2 ure op 180 vir ‘n heerlike sappige hoender. Die sout trek deur die hoender en die velletjie is krakerig. Yummy!
BRON/FOTO: Corrie Hildebrandt
You cannot copy content of this page
