BETSY SE SCONES
500 g self raising
1 tub cottage cheese chunky
2 knippies sout
Olie
Gebruik cottage cheese tub vir selfde hoeveelheid olie en meng alles saam voeg dan baie koue water by tot deeg soos muffin deeg is bietjie stywer sit in muffen pan en bak op 200 grade tot bruin bo, maak 12
SOURCE: Betsy Venter








