GEVULDE COCKTAIL TAMATIES
Gister het ek vir ons hierdie gevulde cocktail tamaties gemaak.
Volgens eie hoeveelhede:
cocktail tamaties
olywe
growwe maaskaas
Vir opdiening:
blaarslaai
groen soetrisse
komkommer
rooi uie
Author Archives: Corne Liebenberg
BREAD FUN
Rise for 1 hr. Continue reading
BLUE BERRY SCONES
JORDANIESE UPSIDE DOWN RYS DIS


BAHARAT
Mixed spices (makes 2 cups)
1/2 cup black peppercorns,
1/4 cup coriander seeds,
1/4 cup cassia bark,
1/4 cup cloves,
1/3 cup cumin seeds,
2 teaspoons cardamom seeds,
4 whole nutmegs,
1/2 cup ground paprika: Continue reading
GEKARAMELISEERDE PERE MET RYK SJOKOLADESOUS

GEKARAMELISEERDE PERE MET RYK SJOKOLADESOUS
Pere
3-4 harde groen pere
30 ml gesmelte botter/margarien
Plaatkoekies
3 eiers
150 ml suiker
500 ml melk
30 ml gesmelte botter/margarien
500 ml koekmeel
4 hoogvol teelepels bakpoeier
5 ml sout Sjokolade sous
80 ml room
100 g sjokolade Continue reading
MAAS EN GROEN VYE ROOMYS MET WILSON TOFFIE SOUS


MAAS EN GROEN VYE ROOMYS MET WILSON TOFFIE SOUS
(maak 2 liter roomys)
750ml room
1 flessie groenvye in stroop
8 vryskrop eiergele
750ml maas
Verhit die room tot dit begin lyfskud in die kastrol. Voeg die stroop van die vye by. Klits die eiergele en gooi ‘n skeut van die roommengsel by die eiers, roer en gooi die eierkonkoksie dan in die room. Verhit baie mooi saggies en klits die hele tyd met jou ballonklitser. Continue reading
GEROOKTE ROOI SOETRISSIE PESTO

GEROOKTE ROOI SOETRISSIE PESTO
(Maak ½ koppie)
4 groot rooi soetrissies*, gerook
3 tamaties**, oondgerooster
2 knoffelhuisies, gekneus
2/3 koppie Parmesaankaas, gerasper
1/3 koppie dennepitte, gerooster en gekap
½ koppie olyfolie
sout en peper, na smaak Continue reading
ROOINEKKE (ROOIDRUIWE IN WITBLITS)


ROOINEKKE (ROOIDRUIWE IN WITBLITS)
(Maak 2 x 250 ml bottels)
3 groot trosse rooidruiwe, gewas
2 e suiker
1 k witblits
Sny die druiwekorrels van die takkies af sodat daar net ʼn puntjie van die takkie aanbly. Prik die korrels so 3 keer met ʼn naald of tandestokkie en plaas in ʼn gesteriliseerde fles. Sprinkel die suiker oor en vul die fles met die witblits. Draai styf toe en bêre drie maande op ʼn koel, donker rak.
WENK: Om Boerejongens te maak, vervang die rooidruiwe met hanepoot -druiwe en die witblits met brandewyn.
Bron: Louisa Greeff
CREAMY ZUCCHINI NOODLES LOW CARB


CREAMY ZUCCHINI NOODLES LOW CARB
Run zucchinis through mandolin grater to form strips and create noodles.
1 tablespoon olive oil
2 cloves garlic
1 cup cream cheese
1 lemon’s juice
salt and black pepper to taste
chopped tomatoes
parmesan cheese or cheese of your choice for garnish at the end. Continue reading





