

CHANTELLE SE MADEIRA KOEK
270 g ongesoute botter
270 g strooisuiker
4 eiers
70 g bruismeel
220 g koekmeel
2 teelepels vanilla ekstrak
2 eetlepels melk
Klop botter en suiker tot lig en donsig.
Voeg eiers een vir een by.
Sif die meel saam en vou dit in by die eier mengsel. Continue reading










