ERTJIE- EN EIERSLAAI
3 eiers
1 blaarslaaikoppie
1 kleinerige ui
250g bevrore ertjies ( 2 koppies )
2 e mayonnaise
Sout
Breek slaai in stukkies en pak in diep bak.
Pak lae.
Moenie die ertjies ontvries nie.
Pak gekookte eiers bo-op.
Geur met sout en peper.
Resep en foto: Comine Visser