3-4 lamskenkels
2 medium uie – byt grootte gesny
3 medium aartappels – byt grootte gesny
3 medium wortels – byt grootte gesny
2 medium soet pattat – byt grootte gesny
2 appels of 2 pere – byt grootte gesny
3 medium tamaties – byt grootte gesny
4 knoffel huisies – fyn gekap
5-7 groen pampoen vingers (kan seker enige pampoen gebruik, verkies net iets met ‘n skil – daai groen en geel potjie pampoen werk nie lekker nie)
15-20 sampioene – heel tot byt grootte gesny
15-20 lang groenbone opgekap – nie te klein nie
1 klein suurlemoen in kwarte gesny – moet nie te veel suurlemoen insit nie. Continue reading
Author Archives: adamcloete
BEETSOP
BEETSOP
1 pakkie beet, gekook en skoongemaak
2 appels, in blokkies gesny
1 ui, gekap en gebraai
As die uie gaar is, voeg ek die volgende by soos verkies:
cumin
kaneel
gemmer
borrie
sout
peper
knoffel Continue reading
VEELVULDIGE KOEKIES


VEELVULDIGE KOEKIES
Ek het die resep iewers gekry en nog nooit tyd gekry om dit te toets nie. Ek het dit aangepak en dit in my “oondjie” getoets, werk wonderlik.
8 koppies koekmeel
5 koppies suiker
2 koppies kookolie
6 eiers
1 koppies melk
5 eetlepels bakpoeier
1 eetlepel asyn
knippie sout
Continue reading
GEBAKTE GROENBONE-GEREG


GEBAKTE GROENBONE-GEREG
2 x 410g-blikke groenboontjies
50 ml olie
2 ml sout en knippie peper
125 ml suurroom
broodkrummels
125 ml gerasperde kaas Continue reading
EASY PEASY 5 INGREDIENTS CAKE
EASY PEASY 5 INGREDIENTS CAKE
250 Gram white sugar
250 gram Stork Bake Margarine (room temperature)
250 gram cake flour
250 gram eggs (4 eggs, if its under 250 gram just add some water)
16 gram baking powder (2 flat teaspoons)
Keep in mind its grams and not cups.
Mix Stork margarine with sugar till smooth. Add the eggs while mixing and then you sift the flour in. Add baking powder and mix till smooth. I used an electric mixer. ( I also added 2 teaspoons of lemon juice and 1 teaspoon vanilla essence but this is not necessary). Bake cake 45 minutes on 175 or till knife comes out clean. Perfect soft cake. I added some raisins but you can add anything you like.
Source: Stork bake
Photo:Tamara La Marca
CELIA SE TUNASOP
CELIA SE TUNASOP
Resep: Celia De Villiers Enslin
Foto: Renee Adams
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is 1 x aangemaak –
1 blikkie gesnipperde Tuna
1 pakkie tamatie roomsoppoeier
1 koppie warm water
1 koppie melk
sout en peper na smaak
Klits saam in pot op stoof tot begin kook – oppas vir aanbrand. Continue reading
CHICKEN AND SPINACH SOUP
CHICKEN AND SPINACH SOUP
Ingredients:
6 oz of chicken breasts
.6 oz of fresh spinach.
4 cups of chicken stock.
2 tablespoons of soy sauce.
2 tablespoons of spring onions, chopped finely.
2 teaspoons of sugar. Continue reading
SKILFERDEEG PIZZA IN ‘N BRAAIPAN


SKILFERDEEG PIZZA IN ‘N BRAAIPAN
Ontdooi ‘n pak skilferkorsdeeg.
Die ou het ‘n pan gebruik wat in die oond kan gaan. Sny ‘n sirkel/vierkant die grootte van die pan.
Spuit die pan goed met Spray&Cook.
Stel die oond op 200 grade gesit en doen die volgende:
Doen ‘n “roerbraai” (ek noem dit roerbraai, want jy kan basies enige iets daarin gaarmaak – bacon en wat ookal) in die pan. Continue reading
HOMEMADE MUESLI
HOMEMADE MUESLI
The oats mixture is already in the oven. The bowl on the left includes homemade dried coconut, dried figs, cranberries and dried Turkish apricots. The bowl on the right includes coconut again, banana chips, dried strawberries and golden sultanas.
Recipe:
4 cups rolled oats
1 cup sliced almonds
pinch of salt
1 tsp cinnamon
3/4 tsp of vanilla powder
1/3 cup of canola oil (or grape seed oil)
1/4 to 1/3 cup of real maple syrup – available at Woolies
1/3 cup of pure honey
Mix the oats, almonds, salt, cinnamon, vanilla Continue reading
DEWALD SE BRAAIVLEIS MARINADE
DEWALD SE BRAAIVLEIS MARINADE
Proe baie soos Spur se spareribs en nog lekkerder, dink vir jouself dan is dit nie die gewone plein vleis soos wat die meeste braaie is nie, die een het meer sappigheid en smaak. Die sous help dat alles vinniger sal gaar word en dit smaak ongelooflik. Probeer dit julle sal weer terugkom na my.
Meng die volgende saam:
½ ui, gerasper
¼ bottel Wellington tamatiesous
¾ teelepel fyn knoffel Continue reading







