
SOETRISSIE EN FETA PESTO
Sorg dat jy altyd pesto in die yskas het. Dis perfek om deur pasta te roer, op ’n toebroodjie of geroosterde biefstuk te smeer of onder die vel van ’n hoender te vryf voordat jy dit rooster.
Maak: 500 ml
2 rooi soetrissies, gerooster en die skilletjies afgetrek
2 knoffelhuisies, geskil
150 g sondroogtamaties
250 ml Fetakaas, gekrummel
50 g geroosterde dennepitte of amandels
250 ml olyfolie
sout en vars gemaalde swartpeper Continue reading









