

WORS OP KLIPSOP RYS
Foto en Resep: Ida de Beer
FOOD LOVERS RECIPES
Vir die lui huisvrou (soos ek) en dis bietjie iets anders, weet nie wie van julle het dit al gemaak nie?
± 50 ml kookolie
1 na 2 koppies rys (hang af van hoeveelheid mense wat gaan eet)
boerewors, (weereens, na gelang van hoeveel mense gaan eet)
sout en pepper na smaak
Aromat vir geur
1 teelepel BBQ spice
water vir gaar kook
Verhit olie in kastrol, net genoeg dat boom van kastrol bedek is.
Voeg rys by na smaak (ek het vandag 2 koppies rys gevat, want dan is daar genoeg vir my man se kosblik)
Soms braai ek eers bietjie ui en knoffel in olie, maar dis opsioneel. Continue reading









