

CECIL SE VARKWORSIES BUNS
Bron en foto: Cecil Dunhin
FOOD LOVERS RECIPES
Vark worsies
2 eetlepels gekapte knoffel
2 uie fyn gekap
400 g tamatie pastasous
1 geklitste eier
gekoopte brooddeeg
Deel deeg op in genoeg bolletjie om jou bak te bedek bo-op – Laat deeg rys vir 10 min.
Braai uie en knoffel.
Braai worsies saam tot gaar.
Pak worsies onder in ‘n oondbak.
Vul met pastasous.
Pak broodjies bo op die worsies en sous.
Smeer met eier.
Bak vir 30 min teen 180°C.






