

ANNET SE WORS RESEP
Resep: Annet van Heerden
FOOD LOVERS RECIPES
3 kg beesmaalvleis
2 kg vark maalvleis
150 g elk asyn, yswater en speserye (ek gebruik kameelhout van freddy hirshe)
1 gerasperde groot ui
Meng saam en stop die derms.
Variasie:
Deel die boonste mengsel in 3 dele en voeg die volgende by elkeen en stop dan vir ‘n variasie op die tema:
Ek maak 1 derde gekapte jalapino ( 50 g)
1 derde spekblokkies (200 g)
1 derde kaasblokkies (200 g)
Die hoeveelheid van die derms vir stop hang af van dikte van derms. 22 mm derms so half kg






