GLUTENVRYE MEEL
Ek maak ‘n “all purpose flour” van
2 koppies aartappelmeel
2 koppies rysmeel
2 koppies tapiokameel
1 koppie kekerertjiemeel
Meng alles saam en gebruik net soos gewone koekmeel.
Geplaas deur Elsa Van Antwerpen Kleinhans

BASIESE VET VERLOOR DIEËT – GROENTESOP
2 groot blikke opgekapte tamaties
6 medium grootte ui
2 blikke plein bief sop of biefgegeur
1 pakkie groetesop mengsel (droog)
1 groot bos selery
2 blikke groenbone of vars groenbone
2 groen peppers
1 kg wortels
2 bief blokkies
Voeg die volgende by vir smaak: sout, knoffel, peper, pietersielie en kerrie. Sny die groente in klein stukkies en bedek met water. Kook vinnig vir 10 minute. Stel hitte af en kook tot groente sag is.
Die sop kan elke keer geeët word wanneer jy honger is. Eet soveel as wat jy wil. Die sop sal geen kalorië byvoeg. Hoe meer jy eet hoe meer gewig sal jy verloor. Continue reading→

ROGMEEL-EN-SADE-BESKUIT
Lewer 84 stukke (vry van koring, eiers en melk)
750 g rogmeel
100 ml glutenpoeier
30 ml bakpoeier
10 ml sout
150 ml klam bruinsuiker
60 ml sonneblomsaad
60 ml lynsaad
60 ml sesamesaad
30 ml papawersaad
270 ml margarien gesmelt (250 g)
650-750 ml water Continue reading→


SJOKOLADEKOEK SONDER EIERS
2 koppies koekmeel
1 ½ koppies warm melk
¼ teelepel sout
1 teelepel bakpoeier
½ teelepel koeksoda
1 teelepel vanielje
1 koppie suiker
7 eetlepels kakao
3 eetlepels kookolie Continue reading→
SONDE IN ‘N BEKER – KOPPIEKOEK
1-2 porsies
60 ml bruismeel
60 ml suiker (diabete opsie – gebruik 8 stokkies versoeter)
30 ml kakao
knippie sout
1 eier
45 ml melk
45 ml olie
Optioneel – gooi gekapte sjokolade in/ diabete sjokolade indien verkies Continue reading→


APPELKRUMMELTERT (sonder eiers)
2 koppies koekmeel
¼ koppie suiker
¼ koppie botter
1 hoogvol teel bakpoeier
Vryf die botter in die meelblom in tot dit soos krumels lyk, voeg dan die suiker en bakpoeier by, voer ‘n tertbord met die helfte van die krummels uit – sit dan die appelmengsel in en gooi die res van die krummels bo-oor. Continue reading→

MAASKAASTERT MET KLAPPERKORS
(SONDER EIERS) GLUTEN VRY
KORS
30 ml fyn klapper
30 ml margarine of botter gesmelt
VULSEL
125 ml kondesmelk
25 ml suurlemoensap
250 ml gladde laevetmaaskaas
125 ml vars room styfgeklits
GLANSLAAG
5 ml gelatien
25 ml koue water
125 ml fyn appelkooskonfyt
25 ml witsuiker Continue reading→


SOUSERIGE SJOKOLADE POEDING SONDER EIERS EN MELK
(sonder eiers EN MELK)
250 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
125 ml strooisuiker
25 ml kakao
knippie fyn naeltjies
50 ml margarien, gesmelt
125 ml water
5 ml vanilla
100 ml suiker
50 ml kakao
375 ml kookwater Continue reading→



SJOKOLADEKOEK SONDER EIERS EN MELK
650 ml koekmeel
90 ml kakaopoeier
10 ml bakpoeier
10 ml koeksoda
3 ml sout
325 ml strooisuiker
160 ml olie
30 ml asyn
5 ml vanilla
500 ml water

LEMOENPOEDING
(Vry van koring, gluten, melk en soja)
50 ml melkvrye margarien
100 ml suiker
2 ml gerasperde lemoenskil
1 medium eier
250 ml rysmeel (kan vervang met ongeveer 280 ml koekmeel, maar dan nie meer gluten vry)
3 ml koeksoda
6 ml kremetart
1 ml sout
100 ml lemoensap
5 ml suiker
½ teelepel fyn kaneel
Continue reading→
You cannot copy content of this page
