GLUTENVRYE MEEL
Ek maak ‘n “all purpose flour” van
2 koppies aartappelmeel
2 koppies rysmeel
2 koppies tapiokameel
1 koppie kekerertjiemeel
Meng alles saam en gebruik net soos gewone koekmeel.
Geplaas deur Elsa Van Antwerpen Kleinhans
You cannot copy content of this page