GLUTENVRYE MEEL Ek maak ‘n “all purpose flour” van 2 koppies aartappelmeel 2 koppies rysmeel 2 koppies tapiokameel 1 koppie kekerertjiemeel
Meng alles saam en gebruik net soos gewone koekmeel.
Geplaas deur Elsa Van Antwerpen Kleinhans