

KOOS SE BILTONGTERT
Ek het vandag weer bietjie vars maalvleis gemaak en kon toe nie besluit wat maak ons nou vir vanaand. Toe onthou ek, ek het so ‘n rukkie terug gesien toe daai Biltong Tert ge-post is en vir myself gesê ek wil die nog maak.
Toe gebruik ek daai resep maar maak maalvleis gaar vir die vulsul.
Bak pan uitgele met skilfer deeg.
Blokkies cheddar kaas gepak. Continue reading











