VINNIGE DELUXE SOUTTERT
500 ml basiese witsous
1 koppie gerasperde kaas
1 koppie danish feta
Parmesan
Pietersielie
1 koppie opgesnyde frankfurters
1 koppie gesnipperde gaar bacon
1 blikkie bully beef
1 blik gedreineerde aspersies Continue reading
















