

SPESERY MENGSEL VIR PIEKELS (PICKLING SPICE)
Pickeling Spice :
30 ml mosterd saad
15 ml Allspice ( Pimento )Heel of 5ml Fyn
10 ml Koljander saad
4 Heel Naeltjies
5 ml Gemaalde Gemmer
5 ml Gebreekte Rissie
1 lourier blaar ( Bay Leaf )
1 Stuk Kaneel stokkie
5 ml Fennel
10 ml Cardamon
So bietjie Swart peper ( Vir die wis en onwis )
Bron: Johan du Preez Snr.
Category Archives: Soute, Smere, Botters / Butters, Savories, Patees
HOENDERLEWER PATEE
HOENDERLEWER PATEE
Resep: Marie Fourie
Foto – Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
1 ui
bietjie botter
170 g hoenderlewertjies
sout en gemaalde peper
bietjie vars suurlemoen
Rasper die ui en braai stadig in bietjie botter tot net sag.
Voeg die lewertjies by en smoor tot gaar.
Of gebruik soveel lewertjies as wat jy van patee wil maak, pas maar die hoeveelhede aan.
Geur met sout en gemaalde peper en bietjie vars suurlemoen sap.
Maak lewertjies fyn in ‘n ‘food processor’.
Sit in ‘n bak of vormpie en giet gesmelte botter bo-oor.
Los oornag in yskas vir beste resultaat. Heerlik op rooster broodjie!
HOMEMADE PICKLING SPICE

HOMEMADE PICKLING SPICE
2 tablespoons mustard seed
1 tablespoon whole allspice
2 teaspoons coriander seeds
2 whole cloves
1 teaspoon ground ginger
1 teaspoon crushed red pepper flakes
1 bay leaf, crumbled
1 cinnamon stick (2 inches)
Combine all ingredients and store in an airtight jar or container. Use in favourite pickle recipes. Yield: 1/3 cup.
Posted: Amanda Conradie
Photo: Rufus Engelbrecht
PAPRIKA DRY RUB
SUPER HOENDERLEWERSMEER
15 ml regte botter
1 rooi ui, gesny
500 g hoenderlewers
1 vars knoffelhuisie
25 ml brandewyn
250 g gladde maaskaas
25 ml gekapte pietersielie
sout
growwe vars peper Continue reading
IDEES VIR FYN TOEBROODJIES


Madeleine Potgieter
Eier en mayonaise(gemeng met bietjie kondensmelk), smeer bietjie mosterd op broodjie en sit shaved ham(ken nie afrikaans woord) op, bulliebeef gemeng met gerasperde kaas, dun op gesit en smeer dun chutney op broodjie, dun snytjies rou tuna met komkommer.
Elaine Schoeman
hoender en mayo, pastrami met rocket en kaas, tuna en mayo met gesnipperde agurkies Continue reading
ITALIAN BREAD CRUMBS
ITALIAN BREAD CRUMBS
1 cup plain breadcrumbs
1/2 teaspoon salt
1/2 teaspoon dried parsley flakes
1/2 teaspoon ground black pepper
1/2 teaspoon garlic powder
1/4 teaspoon onion powder
1/4 teaspoon dried oregano
1/4 teaspoon dried basil
Combine all ingredients in a small bowl, tossing to blend thoroughly.
Store in an airtight container and use in any recipe calling for Italian breadcrumbs.
EIERVRUG MAYONNAISE
2 en 1/2k gaar eiervrug (625ml)
1k mayonnaise
3-4t suurlemoensap
1t droë pietersielie
3-4t knoffel (crushed)
Knippie sout
Metode:
Gooi al die bestandele in ñ voedselverwerker en meng tot fyn en smeerbaar.
Ek het self 4t knoffel en 4t suurlemoensap gebruik, maar kan na smaak minder ingooi.
Resep en foto: Meisie Hattingh
FETA KAASSMEER


FETA KAASSMEER
300 g fetakaas
2 knoffelhuisies
2 ml rooipeper
15 ml olyfolie
300 ml dik gewone jogurt
5 ml paprika
sout en swartpeper
Verwerk jogurt en kaas tot glad.
Voeg res van bestanddele by en drup olyfolie by.
Verkoel.
Maak 500 ml smeer.
Resep: Petro Calitz
Foto en nota: Ilze Jacobs
My feta kaas was sag soos Danish feta (dis hoe alle feta is in NZ!) maar ek is seker gewone feta sal heeltemal goed werk – veral as jy dit in die voedeselverwerker maak (soos ek). Ek het ook die olyfolie op die einde ingegegooi en weer gemeng vir ‘n paar sekondes.
SPESERYE EN KRUIE MENGSELS
BRAAI MENGSEL
50 ml koljander korrels
25 ml komyn saad
10 ml kardemomsaad (ek neem aan dit is die swart saadjies wat jy reeds uit die doppe gehaal het)
2 ml swart peperkorrels
2 ml knoffel vlokkies
1 klein droë brandrissie
7 ml borrie poeier
5 ml gemaalde gemmer Continue reading









