PAPRIKA DRY RUB
A friend gave me the recipe for this delicious dry rub. I love the tongue-tingling punch it gives poultry.
½ cup sugar
⅓ cup salt
⅓ cup garlic salt
⅓ cup packed brown sugar
⅓ cup paprika
1 teaspoon dried oregano
1 teaspoon ground cumin
1 teaspoon coarsely ground pepper
1 teaspoon cayenne pepper
In a small bowl, combine all ingredients. Store in an airtight container in a cool dry place for up to 1 year. Use as a rub for turkey or chicken.
Yield: about 1¾ cups.
Posted: Amanda Conradie
2nd and 3rd photo: Lacy Grey
Lacy Grey
Gisteraand het ek nou toe die paprika dry rub op die blog uit eindelik gebruik in my kos na ek dit Sondag aand aan mekaar geslaan het. Vriende as julle nou regtig iets besonders wil he vir julle vark of hoender dan is die resep vir julle. Gisteraand het ek die rub gemeng met meel en potato and chicken shake and bake gemaak. Die aartappels was so lekker met die mengsel dat ek myself nie kon help nie en moes dit toe vanaand net so met die rub gaar maak. Jong dit het so lekker klein skoppie dat jy net smag na nog. Ek sal wel aan raai as jy klein kinders het wat nie van die brandtjie hou nie kan dit uit gelos word. Ek het wel net een verandering gemaak aan die rub en slegs net omdat ek nie garlic sout het in my huis nie, het ek dit vervang met knoffel poeier. Hier is die blog en ek hoop regtig julle probeer dit want dit is heerlik op die hoender en heerlik op die vark tjops.
Ek dink ek kan nou ophou soek. As ek die suiker uit los het manlief beslis sy pork rasher rub waarvoor hy solank smeek.
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.