

PIEKEL SPESERYE
30 ml mosterd saad
15 ml Allspice ( Pimento )Heel of 5ml Fyn
10 ml Koljander saad
4 Heel Naeltjies
5 ml Gemaalde Gemmer
5 ml Gebreekte Rissie
1 lourier blaar ( Bay Leaf )
1 Stuk Kaneel stokkie
5 ml Fennel
10 ml Cardamon
So bietjie Swart peper ( Vir die wis en onwis )
Bron en foto: Johan Du Preez Snr.











