GIDEON SE SKAAP POTJIE
Ek’t my skaap vleis vooraf gebraai saam met twee groot uie met ‘n bietjie olyf olie op skerp kole in ‘n warm pot, toe sny ek drie groterige aartappels in kwarte saam met twee groot wortels daarby , toe gooi ek so ± ‘n koppie oorskiet soda water daarby , kook dit dan stadig met min kole, dit moet stadig prut vir omtrent ‘n uur en ‘n half. Continue reading














