HEERLIKE MOSSEL POTJIE
2 kg mossels
1 blikkie tamaties
500 ml witwyn
1 ui fyn gekap
Lemon grass
Kaffir lime leave
Knoffel
Mild chilly paste
Olyfolie
Braai ui in olie tot deurskynend.
Voeg res van die bestanddele by (nog nie die mossels nie)
Laat prut vir so 10 minute.
Voeg nou mossells by en prut nog so 10 minute.
Heerlik saam met vars brood.
BRON- Louise Venter








