HOENDERPASTEI EN KFC KOOLSLAAI
Hello kosvriende.Ek deel graag my 1ste probeer slag met n hoenderpastei.Ek het die “kfc koolslaai” ook gemaak.Dit was baie lekker,as ek mag se die koolslaai proe nes kfc sin…net lekkerder;-)
Hoenderpastei
Genoeg vir 6 mense
VULSEL
1 gaar draaispit-hoender
1 groot ui, gekap
2-3 repe spekvleis
250 g sampioene, in stukkies gesny
500 ml (2 k) klaar bereide witsous
KORS
1 pak (250 g) bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi
eiergeel, geklits
Continue reading













