HOENDERPASTEI EN KFC KOOLSLAAI
Hello kosvriende.Ek deel graag my 1ste probeer slag met n hoenderpastei.Ek het die “kfc koolslaai” ook gemaak.Dit was baie lekker,as ek mag se die koolslaai proe nes kfc sin…net lekkerder;-)
Hoenderpastei
Genoeg vir 6 mense
VULSEL
1 gaar draaispit-hoender
1 groot ui, gekap
2-3 repe spekvleis
250 g sampioene, in stukkies gesny
500 ml (2 k) klaar bereide witsous
KORS
1 pak (250 g) bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi
eiergeel, geklits
Voorverhit die oond tot 200 °C. Smeer ’n oondvaste bak.
VULSEL
Pluis die gaar hoender en hou eenkant.
Braai die ui en spekvleis tot sag en gaar. Voeg die sampioene by en braai tot gaar.
Voeg die hoender en witsous by en meng deur. Skep in die voorbereide bak.
KORS
Rol die deeg effens dunner uit en plaas oor die vulsel in die bak. Steek ’n gaatjie in die middel, sny die kante netjies en druk teen die kant vas met ’n vurk. Sny patroontjies uit die oorskietdeeg en rangskik dit op die deeg. Verf met geklitste eiergeel. Bak 25-30 min tot goudbruin.
WENK Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkomdat die deeg pap word.
Kfc koolslaai
KFC Cole Slaw
8 cups finely chopped cabbage (about 1 head)
1/4 cup shredded carrot (1 medium carrot)
2 tablespoons minced onion
1/3 cup granulated sugar
1/2 teaspoon salt
1/8 teaspoon pepper
1/4 cup milk
1/2 cup mayonnaise
1/4 cup buttermilk
1 1/2 tablespoons white vinegar
2 1/2 tablespoons lemon juice
Be sure cabbage and carrots are chopped up into very fine pieces (about the size
of rice). Combine the sugar, salt, pepper, milk, mayonnaise, buttermilk, vinegar,
and lemon juice in a large bowl and beat until smooth. Add the cabbage, carrots,
and onion, and mix well. Cover and refrigerate for at least 2 hours before serving.
FOTO:Lisa Volbrecht








