
HEERLIKE VARKRIB IDEES OP DIE KOLE
Deon Reynolds
Geur dit met sous van jou keuse. Draai dit toe met aluminium foelie. Twee lae. Braai dit oor die kole vir ongeveer 45 minute. Draai ongeveer elke 10 minute om. Verwyder die foelie en verbruin op die rooster na smaak. Heerlik sag.
Martin Van Rooyen
Ek kook myne altyd vir so 30 min met groot chunks uie en wortels met sout en heel swart peper, dan lê ek die in ‘n marinade vir so 2, a 3 ure… reg vir kole en glo my hy is sag en terwyl hy op die kole is, verf die marinade oor… sag en sappig Continue reading















