


ANDERSTE BOLOGNAISE SOUS
50 ml botter
50 ml olyfolie
2 eetlepels Italiaanse gemengde kruie
4 lourierblare
2 – 3 rooi uie in blokkies gesny
4 knoffelhuisies, gekap
500 g maalvleis (ek gebruik steak mince – nie lean nie)
1 koppie witwyn (ek gebruik paarl perle)
3 – 4 preie (leeks) in fyn ringe gesny
2 pakkies ontpitte swart/calamata olywe in ringe gesny Continue reading










