

ILLSE SE GUNSTELING PASTA EN MAALVLEIS GEREG
250 g pasta – apart gaargemaak volgens aanwysings
1 pakkie maalvleis
1 pakkie klein mielies, klein gesny
1 pakkie knopie sampioene, in kwarte gesny
1 rooi slaai pepper, blokkies gesny
1 groen slaai pepper, blokkies gesny
1 ui, fyngekap
2 knoffel, fyn gekap
100 g klein spinasie blaartjies
sout en peper na smaak
1 Beef ekstrak blokkie
1 handvol vars basielie, fyngekap Continue reading











