MARIAN SE MAALVLEISSOUS VIR PASTA
2 uie
1 eetlepels knoffel
kruie (10 basil blare en 5 takkies tiemie)
halwe koppie brandsous wat ek voorheen gemaak het.(enige brandsous kan werk) chillie sous ek dink is op blog.
* Marian se chillie sous (sien hier onder)
1 pakkie sampioene
1 rooi en 1 geel klein soetrissies
20 klein coctail tamaties
braai uie, soetrissies en sampioene. Voeg die maalvleis by en braai verder vir ‘n paar minute. Voeg dan die res van die bestanddele by en kook tot gaar.
Bron en foto: Marian van Deventer
https://www.foodloversrecipes.com/2016/12/marian-se-chili-sous/
.