


“MEAT LOAF” MET KAAS
My vrou se meat Loaf vir vandag.
1 kg maalvleis
16 gram sout
2 gram peper
1 gram naeltjie
2 uie fyn gesny
Meng alles saam en laat staan vir n uur sodat speserye goed saam smelt
Pak 500 gram plat in n oond bak
Pak dan een laag skilfer deeg
Rasper 300 gram Mature Cheddar kaas oor die deeg
Pak nog n laag Skilfer deeg
Pak nou die laaste 500 gram Maalvleis bo op
Ek wou nog kaas bo op rasper ook maar dit sal dalk te ryk wees.
Bak in die oond op 140 grade vir 90 minute of tot gaar in jou oond
Haal uit die bak dan sny jy die Meat Loaf duk snye of na smaak
Foto en resep: Koos van der Merwe












