Ek deel egter intussen met julle my ‘GEEN GIS PIZZA DEEG”. Dit werk elke keer!!!
Meng 2 koppies gewone meel,
2 teelepels bakpoeier,
1 teelepel sout,
2/3 koppie melk en
‘n kwart koppie olie in ‘n mengbak. Continue reading
Category Archives: Deeg, Doppies, Korse & Vulsels / Crusts, Dough, Tartlets & Fillings
KOOKWATER DEEG VIR PASTEITJIES
KOOKWATER DEEG VIR PASTEITJIES
Broskorsdeeg is ideaal veral vir die onderkant van pasteie en ek vind dit werk perfek vir wildsvleis pasteitjies en Cornish pasties.
125 ml kookwater
125 g botter of margarien of ‘n mengsel van botter en vet (lard)
500 ml (280 g) koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
KLAPPER DOPPIES OF TUISGEMAAKTE TENNISBESKUITJIES


KLAPPER DOPPIES OF TUISGEMAAKTE TENNISBESKUITJIES
Hier my resep vir klapper doppies maar ook klapper koekies en mens kan 1 koppie klapper vervang vir cranberry of nuts of choc chips alles is moontlik!!
My own Tennis Biscuit recipe.
250 g butter (not marg of veg fat real butter)
500 g sugar
3 eggs
1 teaspoon coconut oil
1 teaspoon salt
1 tot 2 cups coconut
500 g selfrising flour Continue reading
KAASKORSMENGSEL
KAASKORSMENGSEL
FOOD LOVERS RECIPES
As mens hierdie mengsel by jou het op vakansie dan maak mens sommer gou ‘n lekker pastei met al jou oorskiet braaivleis of enige lekker souserige vleisie
(Bêre mengsel)
Strooi van die mengsel dik oor ‘n warm, souserige vleisvulsel en bak dit by 200° tot goudbruin.
500 g koekmeel
7 ml sout
250 g botter of margarien
375 g gerasperde cheddarkaas
10 ml gedroogte salie
Sif die meel en sout saam. Vryf die botter daarin. Roer die kaas en salie met ‘n vurk by. Skep die mengsel in ‘n lugdigte houer en bewaar dit in die koel- of vrieskas gebruik soos benodig.
WENK-OM KORS BLIND TE BAK
“n vinnige manier vir blind bak selfs al het jy meer as een kors om te bak
Plaas die pannetjies met rou deeg op mekaar met ‘n lee pannetjie heel bo-op en bak vir 20 min by 200 grade
Rol jou deeg lekker dun uit en sit dit in jou voorbereide pan
steek paar gatjies in jou deeg dan sit jy bak papier of foil bo-op en dan gooi jy die kors vol boontjies of rys en bak hom vir 10-15 min, dan lyk die kors so mooi en kan mens net die vulsel insit van jou keuse. Dit is om te keer dat jou deeg teveel rys en daar geen spasie is vir vulsel nie.
Foto 2: Elsa du Plessis
NOTES ON WORKING WITH fabulous PHYLO PASTRY
HEERLIKE PASTEITJIE DEEG
HEERLIKE PASTEITJIE DEEG
8 koppies koekmeel
1 teelepel sout
500 g Stork margarien
4 eiergele
4 eetlepels asyn
500 ml yswater
Rasper die botter in die meel en soutmengel in en vryf in met jou vingers.
Meng die eiergele met die asyn en giet die yswater by.
Meng alles goed en rol uit.
Ek het die deeg vir ‘n halfuur in die yskas gesit voor ek dit uitgerol het, die deeg werk baie lekker.
Maak die pasteitjies, smeer ‘n mengsel van eiergeel en water oor die deeg en bak teen 200°C.
Continue reading
KORS VIR SOET EN SOUT TERTE
Vryf botter in die meel, sny die vloeistof bietjie vir bietjie in en meng tot sagte deeg. Moenie te veel hanteer nie. GEEN SOUT! Continue reading
PASTEIDEEG
SOUR CREAM PASTRY

SOUR CREAM PASTRY
3 cups (350 g) cake flour
1 teaspoon (5 ml) salt
250 g butter
1 cup (250 ml) sour cream
Sift flour and salt 3 times and cut in the butter.
Use a small knife, a pastry blender or your fingertips. Be very careful if using a food processor, it is inclined to transform the dough into a paste within seconds. The knobs of butter should remain as big a peas, and never become as small as breadcrumbs, or worse, a paste. Continue reading














