GEEN GIS PIZZA DEEG

naan of pizzapizzadeeg met worsie intested
GEEN GIS PIZZA DEEG

Ek deel egter intussen met julle my ‘GEEN GIS PIZZA DEEG”. Dit werk elke keer!!!
Meng 2 koppies gewone meel,
2 teelepels bakpoeier,
1 teelepel sout,
2/3 koppie melk en
‘n kwart koppie olie in ‘n mengbak.

Roer baie vinnig tot ‘n deeg vorm wat loskom van die kante van die bak.

Maak ‘n bal en plaas in ‘n plastieksakkie in die yskas om koud te word. ( Ek gooi alles in my food processer en meng dit vinnig met die lem. Vat paar sekondes om deeg te vorm.)

Rol uit en gebruik soos enige pizzadeeg.

Nota:  Ek het net my pizzadeeg,  gebruik en so bietjie geinproviseer deur stukkies kaaswors binne in die rolletjies te sit. Pak die rolletjies in ‘n bak, bak in die oond by 180 grade C ongeveer 45 min tot gaar toets

Recipe and photo:  Adam Cloete




KOOKWATER DEEG VIR PASTEITJIES

kookwater deegtested

KOOKWATER DEEG VIR PASTEITJIES
Broskorsdeeg is ideaal veral vir die onderkant van pasteie en ek vind dit werk perfek vir wildsvleis pasteitjies en Cornish pasties.
125 ml kookwater
125 g botter of margarien of ‘n mengsel van botter en vet (lard)
500 ml (280 g) koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout

Smelt die botter in die kookwater. Sif die droë bestanddele en voeg die kookwater/botter vloeistof by en meng goed (ek gebruik my deeghak in my mengerbak om dit te meng). Dis ‘n baie sagte deeg. Sit in plastieksakkie in die yskas en verkoel ten minste vir ‘n uur tot yskoud en hard.

Op ‘n meelbestrooide oppervlak rol die deeg uit tot omgeveer 3 mm dik en sny uit soos verlang. Vul met vleisvulsel soos verkies. Smeer die rant van die deeg nat met bietjie water en druk die pastei toe en maak seker dit is styf toegeknyp. verf met melk of geklitste eier. Bak in voorverhitte oond by 200°C vir 20 min of tot goudbruin.

BRON- Elsabie Templeton
Foto: Lorinda Landman




KLAPPER DOPPIES OF TUISGEMAAKTE TENNISBESKUITJIES

 doppies Nathalie

KLAPPER DOPPIES OF TUISGEMAAKTE TENNISBESKUITJIES
Hier my resep vir klapper doppies maar ook klapper koekies en mens kan 1 koppie klapper vervang vir cranberry of nuts of choc chips alles is moontlik!!
My own Tennis Biscuit recipe.
250 g butter (not marg of veg fat real butter)
500 g sugar
3 eggs
1 teaspoon coconut oil
1 teaspoon salt
1 tot 2 cups coconut
500 g selfrising flour

You might need more flour so keep a cup extra and add as needed.
Sift the flour, add salt and rub the butter in with your hands ( I freeze the butter then rasp it in) and 1 by 1 egg and add coconut and sugar and oil in as you go!
You should have a very dry stiff dough. Divide into 2 and but in a sip-lock bag and let it stand for a while in fridge.
Kneed when needed into a soft workable dough and roll out or use as wanted
It can be used for a base for milktart peppermint crisp tart or any other tart if you like a tennis biscuit base.
Bake at 150ºC for 10 – 15 min.
Nota:
Net so maar half pad die bak druk ek die bodem weer plat anders word hy hol.
Resep en foto: Nathalie Jessica Koekemoer- Groot

 




KAASKORSMENGSEL

beremengsels

KAASKORSMENGSEL
FOOD LOVERS RECIPES
As mens hierdie mengsel by jou het op vakansie dan maak mens sommer gou ‘n lekker pastei met al jou oorskiet braaivleis of enige lekker souserige vleisie

(Bêre mengsel)
Strooi van die mengsel dik oor ‘n warm, souserige vleisvulsel en bak dit by 200° tot goudbruin.
500 g koekmeel
7 ml sout
250 g botter of margarien
375 g gerasperde cheddarkaas
10 ml gedroogte salie

Sif die meel en sout saam. Vryf die botter daarin. Roer die kaas en salie met ‘n vurk by. Skep die mengsel in ‘n lugdigte houer en bewaar dit in die koel- of vrieskas gebruik soos benodig.

 




WENK-OM KORS BLIND TE BAK

blind bakblind bak Elsa

WENK-OM KORS BLIND TE BAK

“n vinnige manier vir blind bak selfs al het jy meer as een kors om te bak
Plaas die pannetjies met rou deeg op mekaar met ‘n lee pannetjie heel bo-op en bak vir 20 min by 200 grade

Rol jou deeg lekker dun uit en sit dit in jou voorbereide pan
steek paar gatjies in jou deeg dan sit jy bak papier of foil  bo-op en dan gooi jy die kors vol boontjies of rys en bak hom vir 10-15 min, dan lyk die kors so mooi en kan mens net die vulsel insit van jou keuse. Dit is om te keer dat jou deeg teveel rys en daar geen spasie is vir vulsel nie.

Foto 2: Elsa du Plessis




NOTES ON WORKING WITH fabulous PHYLO PASTRY

filo rolletjies louisetested
NOTES ON WORKING WITH fabulous PHYLO PASTRY
1) If the pastry was frozen, thaw in the fridge for at least 24 hours before attempting to unroll it. If still slightly frozen the pastry will break if you try to unroll it. Do not remove the pastry from the box when thawing it in the fridge.
2) Always keep the unused phylo pastry covered with a damp cloth as it dries out very quickly and it will then be impossible to work with. Thawed pastry can be frozen again, but must be very well covered.
3) Any filling, savoury or sweet is suitable to use with phylo pastry. Just make sure the filling is quite dry and not too saucy or watery. A too saucy filling will cause the pastry to burst open and the filling will run out.
4) Phylo pastry can be sprinkled with nuts, sesame seeds or parmesan cheese between and on top of the layers for extra texture and good presentation.
5) Phylo pastry should be golden brown and crisp when done – this takes anything from 10 – 25 minutes on 200°C, depending on your oven.
6) Stick to the Woolworths, Pieman’s and Pick ‘n Pay Choice brands. Spar sometimes has an imported brand which is a good second choice. If you don’t see it in the frozen food (pastry) fridge, ask the shop manager to get it for you. Remember to check the sell by date!

Golden rules:

• Brush all sheets (one at a time) with a thin layer of melted butter.
• Handle the pastry carefully, but remember that it is not a train smash if it tears or breaks! It will make no difference once it is folded or rolled up and baked.
• Cover up unused pastry to prevent drying out.
• When rolling it up (like a spring roll) or creating a parcel, always do so loosely.
• Phylo pastry is very versatile, enjoy it. Be creative, roll it, fold it, make parcels, triangles or little money bags and have fun!
• Your confidence will increase when you work with phylo pastry more regularly; and like with any baking technique, practice makes perfect!

Louise Groenewald Learn to Cook with Louise




HEERLIKE PASTEITJIE DEEG

vleispasteitjie leanne

HEERLIKE PASTEITJIE DEEG
8 koppies koekmeel
1 teelepel sout
500 g Stork margarien
4 eiergele
4 eetlepels asyn
500 ml yswater

Rasper die botter in die meel en soutmengel in en vryf in met jou vingers.
Meng die eiergele met die asyn en giet die yswater by.
Meng alles goed en rol uit.
Ek het die deeg vir ‘n halfuur in die yskas gesit voor ek dit uitgerol het, die deeg werk baie lekker.
Maak die pasteitjies, smeer ‘n mengsel van eiergeel en water oor die deeg en bak teen 200°C.

8 cups of cake flour
1 teaspoon salt
500 g Stork Bake margarine
4 egg yolks
4 tablespoons vinegar
500 ml ice-cold water

Grate the margarine into the flour and salt and rub between your fingertips until it resembles breadcrumbs.
Then you combine the egg yolks, vinegar and  ice-cold water.
Mix together to form a dough and refrigerate for 20 minutes and roll and make your pies then bake at 200° C.
I made an egg wash using a egg yellow and water before baking the pies.

Leanne Thurston Coetzer




KORS VIR SOET EN SOUT TERTE

KORSEtestedTamara se pasteitjies

KORS VIR SOET EN SOUT TERTE
Hier is fantastiese degie van Christine Capendale van Delici Cooking Studios.
KORS:
250 ml koekmeel
75 g botter (Nie margarine)
1 eiergeel
30 ml koue water

Vryf botter in die meel, sny die vloeistof bietjie vir bietjie in en meng tot sagte deeg. Moenie te veel hanteer nie. GEEN SOUT!
Laat rus vir 30 min. Rol uit of druk in panne.
Wanneer deeg gebêre word in die yskas verkleur dit somtyds agv die sout in die deeg.
Hierdie deeg kan vir soet of sout gebruik word.
Die eierwit kan dalk vir Pavlova gebruik word?

Nota: van dat ek hierdie reseppie gekry het by ons Fynproewers demonstrasie, het ek nog nooit weer ‘n ander resep gebruik nie. Ek het dit al vir hoenderpastei, Quich, snoektert ,souttert en ‘n peertert gebruik. Met groot sukses
Plaas jou vulsel in die voorbereide kors en bak by 180 Grade C tot gaar en mooi bruin. Die tyd sal afhang van die grote van die tert en die vulsel.
Resep:  Dalene Brits
Foto:  Tamara La Marca




PASTEIDEEG

tested

PASTEIDEEG
[ek gebruik al jare hierdie een, dit werk en is ook nie so duur nie, maak pasteitjies en worsrolletjies met hom.]
2 koppies koekmeel
2 teelepel bakpoeier
knippie sout
125 g Holsum-vet
1 eier, geklits
melk soos benodig
VULSEL – hoeveelhede na gelang van die aantal pasteie wat jy gaan maak
Verhit die vet of olie in ‘n groot pan.
Voeg die gekapte ui by en braai tot sag en deurskynend.
Meng die gemaalde bees- en varkvleis, gaar wortelstukkies, pietersielie en geurmiddels en voeg by.
Roer oor matige hitte tot die vleis nie meer rooi is nie.
Moenie te lank kook nie, want jy gaan dit weer in oond bak.
Sif meel oor die vleismengsel en roer tot goed gemeng met die vleis en pansappe.
Verwyder van die stoof en laat tot kamertemperatuur afkoel.

OM DEEG TE MAAK:
Sif die meel met die bakpoeier en sout.
Vryf die vet in die meel in.
Voeg geklitste eier by met genoeg melk om ‘n deeg te vorm wat maklik sal uitrol.
Rol baie dun uit en sny in sirkels.
Skep die vleisvulsel op een helfte van elke deegsirkel.
Maak die rante klam, vou oor en druk vas.
Druk ‘n riffelpatroon met ‘n vurk om die rante.
Bak in ‘n voorverhitte oond by 180º C tot goudkleurig en gaar.
Bron:  Berie Smith




SOUR CREAM PASTRY

FLR BB Template
SOUR CREAM PASTRY
3 cups (350 g) cake flour
1 teaspoon (5 ml) salt
250 g butter
1 cup (250 ml) sour cream

Sift flour and salt 3 times and cut in the butter.
Use a small knife, a pastry blender or your fingertips. Be very careful if using a food processor, it is inclined to transform the dough into a paste within seconds. The knobs of butter should remain as big a peas, and never become as small as breadcrumbs, or worse, a paste.
Add all the sour cream at once to the flour mixture and cut in with a knife. Once well blended, use one hand to knead the dough until it holds together and forms a ball.
Never add extra liquid, just continue kneading lightly, the dough will become manageable and start to adhere.
Leave the dough to rest for half an hour or longer.
Roll out on a floured board and fold into thirds. Turn the dough parcel half a turn so the open side faces towards you. Roll and fold once more in the same way. Let the dough rest for another half an hour. Repeat the roll and fold process three times more. The dough is now ready for use, or can be refrigerated for 3 days or frozen for up to 3 months.

BRON- Carol Elliott Claassen