“n vinnige manier vir blind bak selfs al het jy meer as een kors om te bak
Plaas die pannetjies met rou deeg op mekaar met ‘n lee pannetjie heel bo-op en bak vir 20 min by 200 grade
Rol jou deeg lekker dun uit en sit dit in jou voorbereide pan
steek paar gatjies in jou deeg dan sit jy bak papier of foil bo-op en dan gooi jy die kors vol boontjies of rys en bak hom vir 10-15 min, dan lyk die kors so mooi en kan mens net die vulsel insit van jou keuse. Dit is om te keer dat jou deeg teveel rys en daar geen spasie is vir vulsel nie.
Foto 2: Elsa du Plessis








