BêREMENGSELS VIR OORSTROOI KORS
KAAS OORSTROOI KORS:
500 g koekmeel
7 ml sout
250 g botter
375 g grofgerasperde cheddar
10 ml gedroogde salie
Sif droë bestanddele saam, vryf botter in, roer kaas en salie met vurk in. Skep in ligdigte houer en hou in yskas. Strooi van die mengsel dik oor souserige warm vleisbasis. Bak @ 200C tot goudbruin. Continue reading
Category Archives: Deeg, Doppies, Korse & Vulsels / Crusts, Dough, Tartlets & Fillings
LEKKER KORS IDEE
PUFF PASTRY
Sift flour and salt together. Roll butter into a flat 15cm square and keep chilled.
Mix water with lemon juice, pour over flour and cut in with a knife. Continue reading
KOOKWATER PASTEIDEEG
KOOKWATER PASTEIDEEG
Bros deeg wat perfek werk vir die onderkant van pasteitjies omdat dit ordentlik deur bak sonder om taai te wees. Ek vind dit die beste deeg vir wildspasteitjies wat ek sommer in my medium grootte muffin panne maak.
125 ml kookwater
125 g botter of margarine (ek gebruik botter dit smaak ook lekkerder)
500 ml (280 g) bruismeel (of koekmeel + 2 teelepels bakpoeier)
2 ml sout
Smelt die botter of margarine in die kookwater. Sif die meel, bakpoeier en sout saam en meng die kookwater mengsel by tot ‘n sagte deeg vorm. Ek gebruik my deeghak in my menger. Continue reading
MAKLIKE PASTEIDEEG
Dit is baie lekker en baie maklik!Ek het altyd deeg in my vrieskas!
Resep geplaas deur Karin Kleinhans.
MAKLIKE SKILFERKORSDEEG


FATIMA’S ROTI’S


FATIMA’S ROTI’S
Made by Aunty Fatima Sydow
Recipe from: Salwaa Smith
Makes 10 roti’s
800 g cake flour
1 teaspoon salt
500 ml (2 cups) cold water
250 g soft butter or margarine
oil Continue reading
SOET VULSELS VIR DOPPIES
SOET VULSELS VIR DOPPIES
CARAMEL EN FLAKE VULSEL :
1 Blik caramel kondensmelk
3 Flake sjokolade
Meng caramel en gekrummelde flake
Vul horinkies OF doppies met die vulsel
Baie lekker
Bron: Magda Helberg Continue reading
100 % SUURDEEG-SOURDOUGH
100 % SUURDEEG-SOURDOUGH
Broodmeel
Water
Metode:
Dis wat ek gedoen het, in kort…. Ek het dieselfde hoeveelhede broodmeel en water (1x halwe koppie) geneem en dit goed gemeng. Na 12 ure het ek weer dieselfde proses herhaal, eers die mengsel afgeroer (stir down) en dan die water ingemeng en daarna die meel, hierdie proses het ek herhaal op dag2, op dag3 het ek die water bygevoeg en toe die helfte van die mengsel afgegooi. Continue reading
SKAAPSKENKELPASTEI MET LOOP PASTEIDEEG



SKAAPSKENKELPASTEI MET LOOP PASTEIDEEG
VULSEL:
sowat 1,5 kg skaapskenkels
25 ml sonneblomolie
1 middelslag ui, gekap
50 ml koekmeelblom
25 ml sampioensoppoeier
250 ml melk
1 blik sampioene (Ek het ‘n pakkie vars sampioene, opgekap gebruik )
10 ml aangemaakte mosterd
125 ml gerasperde kaas
sout en peper Continue reading









