Bestanddele:
Hoender in klein repies of blokkies – gebraai
Uie grofgekap en gebraai
Een green pepper in repies gesny
Chilli en pepper dews na smaak – dit hang af hoeveel jy wil brand
Cashew neute – bruin gebraai
Soya sous
Sesame saad olie – ‘n paar druppels
Grondboontjie olie – ‘n paar druppels
Thai Style noodles – in mikrogolf gaargemaak Continue reading














