
SUSHI
Foto en resep: Leanne Thurston Coetzer

Foto en resep: Leanne Thurston Coetzer

BESTANDDELE VIR DIE MAAK VAN THAI KOS
Palm suiker (vervang met geel suiker)
Galanal(Kry dit gedroog of vervang gemmer)
Vis sous(kry dit nou by groot super markte) Belangrik!!!
Suurlemoen gras (kry dit gedroog by Chinese kos winkels) kry ‘n plantjiie kwekery dit teel baie aan.
Koljander die blare, wortels en saad.
Rissies
Kaffir lime blare en die vrug, dit het geen sap in nie, die blare kry jy gedroog of ingele by Chinese kos winkels of WW. In die Laeveld kry dit nou vars. As jy kan kry rasper die skil en vries.
Knoffel
Klappermelk en klapper room
Soy sous
Tamarind ( dit is ‘n pasta wat jy moet week in water en die sous moet uitdruk) dit is baie suur en kan vervang word met asyn party resepte vra vir rys asyn, kan dit ook kry in die supermark.
kompimente van Taste of Japan – Rialto Foods.–Martie Fourie Moolman


THAI FRIKKIES
Bron: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
250 g bees maalvleis
250 g vark maalvleis
1 eetlepel gekapte knoffel
4 spriet uie, gekap
1 stukkie vars gemmer, gerasper
2 eetlepels rooi kerrie pasta (koop dit klaar deesdae by ‘n Supermark)
1 eetlepel gekapte vars koljander
1 eetlepel suurlemoensap
1 eetlepel vis sous (Te kry by Supermark) Dit hou lank in die yskas.
1 eetlepel palm suiker (of bruin suiker)
swart peper.
Maak klein frikkies en braai in bietjie olie tot gaar. Continue reading→


PHAD THAI
Eier noodle nessies. Kook 6 tot 8 min. Dreineer.
2 eetlepels olie en 2 eetlepels soya sous om te bedek. Hou eenkant.
2 eiers geklits
2 eetlepels soysous
2 eetlepels soet rissiesous
1 eetlepel sesame olie
2 knoffelhuisies fyn
1 stukkie vars gemmer gerasper
4 spruit uie gekap
1 rooi soetrissie in repies
paar sampioene in snytjies
1 wortel in dun repies
125 g groen boontjies in stukkies
handvol baba spinasie of bock choy gekap
2 eetlepels gekapte vars koljanderblare Continue reading→
“SAVE MORE” SWEET AND SOUR CHOPS
These sweet chops will not leave a sour taste in your mouth as they taste delicious.
6 kassler chops
10 ml mustard
440 g tin pineapple rings, drained
300 ml water
1 pouch KNORR Fresh Ideas Sweet and Sour Dry Cook-in Sauce Continue reading→



SOETSUUR VARKVLEIS
750 g varkfilet in blokkies gesny
75 ml botter
5 ml geuropwekker
1 blik pynappelstukke
100 ml kookwater
15 ml suiker
100 ml witasyn
30 ml sojasous
20 ml mielieblom
1 soetrissie in repies gesny Continue reading→

THIASE FRIKKADELLE
500 g varkmaalvleis
80 ml fyn broodkrummels
3 preie, fyn gekap
1 eier
15 ml (1 eetlepel) sojasous
15 ml (1 eetlepel) vars gemmer
3 knoffelhuisies, fyn gekap
125 ml (½ koppie) braaisous
30 ml (2 eetlepel) hoisin-sous
noedels en groente vir opdiening Continue reading→


THAI GROEN KERRIEPASTA
3 groen soetrissies ontpit en gesny
3 salotte of klein ui
3 knoffelhuisies gehalveer
¼ koppie vars koljanderblare gekap
2 stokkies suurlemoengras gekneus en gekap
150 ml olie
2 eetlepels water
½ teelepel shrimp pasta (Onthou dit ruik nie lekker nie te koop by
chinese koswinkels, of WW) Continue reading→


THAI ROOI KERRIEPASTA
4 salotte of klein ui gekap
4 knoffeltoontjies
2 stingels suurlemoengras gekneus en gekap
4 koljanderwortel gekap
2 rooi rissies
1 teelepel droë galangal poeier ( Kan 2 teelepels vars gerasperde gemmer gebruik)
1 teelepel gerasperde lemmetjieskil
1 teelepel shrimp pasta (Dit is ‘n belangrike bestanddeel, dit ruik nie lekker nie maar is ‘n moet. Kan dit by chinese kos winkels kry of WW. Dit hou lank in die yskas) Continue reading→


HUMMUS BI TAHINI
Hummus is great served with pita chips, vegetables, or crostada. Make a wrap sandwich by spreading hummus on thin pita bread, adding veggies like cucumber, bell peppers, and carrots, then roll it up.
2-4 tablesppons lemon juice
½ cup plain yogurt
2 tablespoons high quality olive oil, plus 1-2 tablespoons for garnish
1 small clove garlic, minced
½ cup tahini (stir before using)
1 lb. chickpeas (from a 16 oz. can, or from dried, then cooked, chickpeas)
2 teaspoon salt
½ teaspoon paprika Continue reading→
You cannot copy content of this page
