
IDEES VIR CHINESE BRAAI
Wilma Du Plessis – Hi mensies ek wil ou jaar n chinese braai hou wat kan ek alles in sit dankie
Petronella Kleintjie Botha Pieterse – Pork-Filled Wontons; Sticky Braised Spare Ribs; Tempura; Citrus Monkfish Kebabs; Hot-&-Sour Squid; Garlic & Lemon Squid; Salmon Fish Cakes; Wild Garlic Mushrooms; Honey Pork; Risi e Bisi Orice and peas); Lemon Chicken; Turkney Escalopes; Duck; Prawns; Lobster; Fish Kebabs; Sardines filled with Redcurrants; Hot Salsa-Sole; Vegetables marinated in Olive Oil & Lemon
Liesel Joubert Russell – Die geheim van Chinese braai is gebruik vars groente! Green, Yellow, Red Pepper opsny in repe. Uie op gesny, dan kry jy die pakke te koop mey kool wortels ens in (nie gevries nie). Mushrooms, pynappel. Ek hou van pasta saam my stirfry, net voor jy dit van pan af haal, gooi jou pasta by in pan en weer bietjie olie. Braai verder.
Lizette Erasmus – Hoender, bees en varkvleis in dun repe. Mushrooms, uie, peppers, kool, wortels, pynappel, groenbone als eweredig en dun opgekerf. Boontjiespruite, gaar rys en sojasous. Braai alles in bietjie olie op n warm plaat tot gaar. Voeg rys en sous by en geniet.













